Wednesday 3 April 2013

HOENDERSOP / CHICKENSOUP



Hearty chicken and vegetable soup


*Michelle Lucia*
2 tablespoons olive oil
1 leek, halved, washed, thinly sliced
2 garlic cloves, crushed
1 large carrot, peeled, diced
2 sticks celery, diced
2 small zucchini, diced
1 swede or turnip, peeled, diced
1 1/4 cups dry soup mix, rinsed (see note)
8 cups chicken stock
1kg skinless chicken lovely legs
Heat oil in a large saucepan over medium heat. Add leek and garlic. Cook, stirring, for 2 minutes or until soft but not coloured. Add carrot, celery, zucchini and swede. Cook for 2 minutes. Stir in soup mix, stock, chicken and 1 cup cold water. Increase heat to high. Bring to the boil.
Reduce heat to low. Simmer, partially covered, stirring occasionally, for 1 hour or until soup mix and vegetables are tender
Remove chicken legs from soup. Allow to cool slightly. Remove meat from bones. Roughly chop chicken meat and add to soup. Season with salt and pepper. Ladle soup into warmed bowls. Serve.*Taste.com.*3/4/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoendersop-chickensoup.html



Pieter Scheepers
Hoender en Aspersie roomsop
Jy benodig:
8-10 Hoender stukke (Borsies/dye/boudjies)
1 Choricco worsie (Opgesny in klein stukkies)
2 blikkies Aspersies
2 blikkies Sampioene (gekap)
1 Blikkie Coconut milk
1 250ml Vars room
2 Medium aartappels gerasper
2 Groot wortels gerasper
1 Groot ui gerasper
1 Bossie sprietuie gekap
1 Koppie “splitpeas”
½ Koppie gekapte Pietersielie
1 Pakkie eier noedels
Sout/peper/speserye na smaak
So maak jy:
Stoomof kook eers die hoenderstukke gaar sodat dit van die bene afgehaal kan word.
Gebruik dieselfde aftreksel ok jou sop mee te begin en gooi die hoendervleis terug in die aftreksel.
Voeg die gekapte worsie by en prut vir ‘n wyle.
Voeg nou die res van al die bestanddele by behalwe die aspersies. Hou ook eers die room en Coconut milk vir laaste.
Kook die sop lekker deur vir so halfuur en voeg dan jou aspersies by, sommer met die sous waarin hulle is.
Voeg dat die room en melk by – jy kan dit verdik met soppoeier of mezina voor jy dit bygooi vir ‘n dukker tekstuur.
Kook vir nog so 10 minute en bedien met vars Portugese broodrolletjies.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoendersop-chickensoup.html

Hoender-pastasop
Deur Barbara Gerhard Joubert Bronkhorst
My ma het altyd geglo 'n lekker bak hoendersop kan enige siekte vinnig reg sien.
(6 - 8 porsies)
• 30 ml sonneblomolie
• 2 uie, gekap
• 3 wortels, in skywe gesny
• 3 selderystingels, in skywe gesny
• 1 heel hoender
• 2 liter hoenderaftreksel
• sowat 750 ml koue water
• 5 takkies vars pietersielie
• 3 ml droë tiemie
• 1 lourierblaar
• sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
• 250 ml kort pasta
• gekapte pierersielie om bo-op te sprinkel
METODE:
Verhit olie in 'n groot kastrol en braai die uie, wortels en seldery oor 'n lae hitte tot sag. Sny die hoender in stukke en voeg by die groente, saam met die hoenderaftreksel. Voeg net genoeg water by tot dit die hoenderstukke bedek. Bring tot kookpunt en skep enige skuim af wat bo-op vorm. Voeg die pietersielie, tiemie en lourierblaar by. Verlaag die hitte en laat oop prut vir 2 uur. Haal die hoender en die kruie uit. Verwyder vel en bene van hoender. Laat sop afkook vir 1 uur. Voeg hoendervleis saam met die pasta terug by die sop en kook tot die pasta gaar en sag is. Voeg nog water by as jy voel die sop is te dik.
Alda Cilliers. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoendersop-chickensoup.html

No comments:

Post a Comment