Saturday 22 November 2014

BACON BILTONG

                                                          

BACON BILTONG

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bacon-biltong.html
Sonia Van Niekerk Maharaj
Hier is wat "Resepte vir Boere" daaroor te se het:

Bacon-biltong is bloot gerookte varkspek of "bacon" soos bekend. Gewoonlik is dit reeds gesout en dan word daar maar net ekstra spesery na jou smaak bygesit soos bv BBQ of Chlli of Garlic. Ek laat dit dan oornag lê in 'n plak bak in 'n koel plek, natgespat en ingevryf met 50/50 goeie Worcestersous en bruin asyn met die spice op in lae gepak. Hang die sroke op in die wind waar vlieë dit nie kan bykom nie, dis gou-gou droog so binne 2-3 dae. Gebruik sommer 'n huiswaaier op lae spoed.
Geniet jou oitjie!
Groete van die "Biltongkoning

*     Foto>Wegryforum*
  • Desire Oort
    Yolande dt was regtig die lekkerste bacon wat ek nog gehad ht daar was sweet chilli bacon en honey& pineapple flavoured
  • Sonia Van Niekerk Maharaj
    Ek wonder of hulle hom dan nie ge-glaze het nie. Klink soos 'n ham glaze
    Desire Oort Ek dink ook so want die chilli een kon jy die spice rof proe maar die honey en pineaplle een was glad nie dat jy die spice korrels proe nie al di flavour was in di bacon getrek



·  4 tablespoons salt
·  1 tablespoon ground black pepper
·  1 tablespoon chilli spice
·  125 millilitres white vinegar
How to make it
1. Place a layer of bacon in a glass dish.
2. Sprinkle with dry spice mix.

3. place next layer of bacon.
4. Spice and repeat till all bacon spiced.

5. sprinkle over vinegar
6. cover with plastic wrap and rest for 4 hours.

7. Hang to dry, approx 2 days.


BACON BILTONG SPICE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/bacon-biltong.html
Piet Prinsloo
1 kg bacon
1 tsp sout
1 tbsp swartpeper
1tbsp chilli spce
2 tbsp chutney sprinkle
meng saam
125 ml asyn,
125 ml chutney
100 ml Worcestersous
Meng bacon in die mix laat oornag in koeler en droog dan
**
Piet Prinsloo * Vleisland se maklike resepte*

No comments:

Post a Comment