Thursday 21 December 2017

MAALVLEIS EN PAP FRIKKIES


MAALVLEIS EN PAP FRIKKIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/12/maalvleis-en-pap-frikkies.html
*Eie resep Helena Kruger*
Maak maalvleis lekker gaar en laat afkoel
Maak stywepap en laat afkoel
Voeg 1 k gaar mieliepitte by jou pap en geur na smaak
Maak lekker soeterige tamatie stew met uie en laat afkoel
METODE
Meng vleis met papmengsel en maat Frikkies
Skep die helfte van die tamatie stew* onder in jou bakskottel
Plaas jou Frikkies bo-op en gooi die ander helfte bo-oor
Stip met n paar klontjies botter en bak in die oond vir so 30min by 180*C Baie lekker**N.S>Sorg net dat jy genoeg tamatiemengsel het myne het so n bietjie gekort[ lekker lang sousie ne]**Helena Kruger 20/12/2017

 











No comments:

Post a Comment