Couscous and Tomato Salad You will need: 1 packet Sun-dried tomato & Caper Couscous 350ml Boiling Water ½ punnet Cherry tomatoes halved 1/2cup Cooks Sun-dried tomatoes, roughly chopped ½ cup Feta Cheese, cubed or crumbled ½ cup Estate Olives, pitted Fresh Basil |
|||
Here’s how:
|
|||
Couscous met groente
Bestanddele
250g couscous (voorberei in groente
aftreksel)
50ml olyfolie
200g elk groen murgpampoen, geel murgpampoen, en wortels
200g mango
2 huisies knoffel
45ml grof gekapte pietersielie
Metode
Berei couscous. Roerbraai die groente in olyfolie oor medium hitte. Voeg
die knoffel en pietersielie by en roerbraai vir nog 3 min. Roer die res van die
olyfolie by die couscous. Voeg die groente by en meng. Bedien warm of koud..
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/couscous-slaai.html
Santie
Carelse
Tersia se
halwe seekos-koeskoes gereg
Bestanddele:
2 koppies koes koes
2 veselperskes in blokkies gesny
1 kg garnale
Roketblare – opgekap
Metode:
Maak koes koes op gewone manier soos op die pakkie. Stoom die garnale gaar.
Gooi al die bestanddele bymekaar..
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/couscous-slaai.html
EENVOUDIGE COUSCOUS SLAAI
Lizé Van Staden
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/couscous-slaai.html
EENVOUDIGE COUSCOUS SLAAI
Lizé Van Staden
Hier is 'n eenvoudige couscous slaai resep, altyd 'n wenner wanneer ons braai.
Gooi 2 koppies coucous in 'n glasbak,
kook water - 2 koppies en los
'n blokkie hoender ekstrak daarin op.
Gooi kookwater oor cc en maak toe met clingfilm/bord tot alle water in cc ingetrek het.
Sny butternut,
greenpepper en
uie in klein\fyn blokkies (ewe groot as jy kan) bietjie olie in pan,
Braai butternut, greenpepper en ui tot sag.
Koop Knorr se Griekse slaaisous (met olie basis). As groente saggebraai is meng met cc en slaaisous - baie lekker warm of koud. Kan as ligte middag of aandete ook voorberei word. Enjoy! http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/couscous-slaai.html
No comments:
Post a Comment