TIENERPARTYTJIE
Kyk die oulike idee vir n meisie
party of n sleepover. Vat n marshmallow en dip hom in icing en vat swart
liquorice vir die proppie
dit is gewone botter icing wat jy net slap moet maak
sodat dit n vloeistof is en dan dip jy dit daarin en sit in yskas tot hard of
jy kan wit sjokolade vat en dit smelt en dan kleursel by gooi en dan dit dip en
in yskas bere of jy kan net versiersuiker aanmaak met water en paar druppels
kleursel , maar mens moet vinnig speel want dit word vinnig droog (is soos die
bak en brou versiersuiker in skole )
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/tienerpartytjie-idee.html
No comments:
Post a Comment