Saturday, 18 January 2014

MACARONI EN KAAS MET KAASKRULLE


Helene Garisch
Mac & Cheese Kaaskrulle ala Helene.
Hier is my weergawe !
Halwe pak macaroni (half gaar gekook).
Pak kaaskrulle geweek en opgelos in omtrent 2 koppies melk.
Bacon, uie en green pepper gebraai.
Aromat peper paprika en klein bietjie origanum.
Meng als deurmekaar.
Vul melk aan tot so helfte van die bak
Strooi gerasperde kaas oor en bak in oond.
Is lekker sousig. NB >om sout of aromat anders laf!18/1/14* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/macaroni-en-kaas-met-kaaskrulle.html

Chantelle Geldenhuys Van Kreatiewe Kos Idees –
 KAASKRULLE MACARONI
Kook pasta tot amper gaar (dreineer die water af)
Gooi dan ongeveer 1 liter melk oor pasta en bring tot kookpunt
Gooi nou 1 GROOT PAK KAASKRULLE in en roer deur tot al die kaaskrulle gesmelt is.
Sout en peper

OPSIONEEL, Gooi in 1 blikkie tuna (gevlok) of gevlokte hoender of ham blokkies
Ekstra kaas indien verkies

Laat staan vir 5 minute en dien op

Ek sou nou weer se: Kook pasta tot gaar en dreineer - bring melk tot kookpunt, gooi pak kaaskrulle in en kook tot gladde mengsel. Voeg die ekstra kaas en tuna by en roer deur. Gooi by gaar pasta. Laat deur prut !! Haal af van stoof, laat staan vir 5 minute en dien op.
Indien die melk nie dikkerig raak nie ???? - voeg miskien van die begin af so 1 na 2 eetlepels meel by of so 'n eetlepel wit uiesop
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/macaroni-en-kaas-met-kaaskrulle.html 


No comments:

Post a Comment