Friday 15 February 2013

PONS / BOLA





HEERLIKE VRUGTEDRANKIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
5K Water
3K Suiker
1 Blikkie Grenadellamoes[100g]
1 Blik Fyn Pynappel [410g]
6 Fyngedrukte Piesangs
3L Cream Soda
METODE:
1.Kook water en suiker tot deurskynend en laat goed afkoel
2.Meng res en gooi water en suikermensel daarby
Plaas in yskas verkoel goed en bedien!!!!heerlik en vinnig
[alle eer aan my dogter Riana]Helena


Helena Kruger
GRIEKSE PONS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
1 bottel vonkelwyn (750 ml)
2 bottels wit wyn (2 X 750 ml)
250 ml brandewyn (1 k)
4 liter sodawater
1 suurlemoen in dun skyfies
2 piesangs (fyn gekerf)
1 blikkie pynappelstukke (410 g) fyn gekerf met stroop
1 blikkie grenadellamoes (100 g)
Metode:
Meng en verkoel. Voeg koue sodawater by net voor bediening.
Helena 19/8/10
.


HEERLIKE PONS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
1 liter grenadellasap
1 liter pynappelsap
2 liter mangosap
2 liter lemoensap
bottel Malibu likeur
bottel Vodka
Meng alles!!!!
Helena 19/8/10
.


ROOIBOS TEE PONS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
2 kp rooibostee sonder melk
1 bottel grenadellakwas (375g)
1 blik fyn pynappels (825g)
2 x 1 liter koejawelsap
2 x 1 liter perskesap
2 x 1 liter grenadellasap
2 kp suiker
4 kp water
Metode:
Kook water en suiker en laat afkoel.
Meng alles goed en hou in die yskas.
Gooi die volgende bestandele by net voor bediening.
2 liter gemmerlim
2 liter sodawater
Blokkies ys
.


Helena Kruger
NIE-ALKOHOLIESE POMELOPONS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
Meng 500ml Rooi Pomelosap en 1.5lt limonade in n groot glashouer
Skil n halwe komkommer en sny in dun skyfies
Voeg komkommer en een gesnyde lemoen by pons
Vul jou houer met ys en versier met bloubessies "Baie lekker" 9/9/11

.

Carol Elliott Claassen
BRAAIVLEIS PONS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
375ml gin
750ml wit wyn
750ml oros
375ml lime juice (Aanmaak)
6 lt lemonade
1blikkie grenadellamoes
825g ingelegde pere
825g ingelegde perskes
825g ingelegde pynappels
Metode
Sny vrugte in stukkies of versap.
Laat oornag in Gin en wit wyn lê.
Voeg res van bestanddele behalwe lemonade by.
Voeg Lemonade net voor bediening by.
.


Hannah Frauendorf Langenhoven
Lekkerste "Punch


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
1 bottel Passion Fruit aanmaak koeldrank,
1 blik fyngemaakte pynappelstukkies (410g),
1 blikkie grenadella moes (100g),
1 liter Sprite,
1 liter sodawater,
 baie ys.
Meng alles in bolabak (ek gebruik sommer 'n 5 liter waterbottel).
Vir die wat op dieet is gebruik Sprite Zero en Weight Watchers se Passion Fruit.
Absoluut heerlik in hierdie warm weer
.


Helena Kruger
AARBEIPONS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
750 ml sterk rooibos
1 liter helder appelsap
1 liter grenadillasap
750 ml rooi druiwesap
250 g vars aarbeie
, maak 125 g aarbeie fyn en hou 125 g heel vir versiering indien vars aarbeie nie beskikbaar is nie, kan 1 blikkie ingelegde aarbeie gebruik word.
1 lemoen, sny in dun skyfies
Vars kruisementblaarjies
3 ysblokkies
METODE
1. Meng die rooibostee, appelsap, grenadillasap en druiwesap.
2. Maak 125 g aarbeie byn en sny die ander 125 g aarbeie in die helfte. Meng dit by die vloeistowwe.
3. Voeg die vars aarbeie, lemoenskyfies, kruisement blaartjies en ys by. Onthou om die ys net voor bediening by te voeg, anders raak die pons waterig. . Rooibosteebeheerraad
.


Christa Rix
Grenadilla pons


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
1 bottel sodawater (2l)
1 bottel sprite/lemonade (2l)
1 bottel passion fruit cordial (750 ml)
1 blikkie grenadilla mousse
1 blik vrugteslaai (opsioneel)
Meng alles en bedien saam met ys!
Sjampanje is baie lekker hierby!kies n brut om dit minder soet te maak of JC le roux le domaine vir iets soets
.


Michelle Nel
PUNCH/PONS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
Die resep is ongelukkig baie groot.
1 liter Ceres lemoensp,
1 liter Ceres Pynappelsap,
1 groot blik vrugtekelkie,
2 blikkies granadellamoes,
1 groot blik pynappelmoes,
125 ml suurlemoensap,
1 liter lemonade,
1 liter sodawater.
Verpulp die vrugtekelkie en pynappel met een van die houes ceressap. Sit in yskas. Net voor die mense opdaag gooi jy al die ander bestandele by. Ek doen dit sommer in 'n emmer. Skep terug in 2 liter koeldrankbottels en hou in yskas. Haal uit soos benodig. Sit 'n kersie of aarbei onder in glas. Sit 'n snytjies suurlemoen of lemoen skil oor die rand van die glas en druk van daardie mooi Hawaiin sambreeltjies in die skil. Skep die helfte van die glas vol crushed ice vul op met sap.
.


Mariette Visser
GROENMAMBA PONS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
2 liter lemoensap
60ml suurlemoensap
1 blik fyn pynappel
4 blikkies grenadillamoes
6 piesangs, skyfies gesny
Stroop:~ roer oor hitte tot suiker goed opgelos is en laat dan yskoud word~
2 kop suiker
6 koppies koue water
4 liter Cream Soda
Kersies vir versiering
Meng die suikerstroop met die pons bestandele en hou koud, maar voeg die cream soda net voor bediening by.
Die resep halveer baie maklik vir kleiner hoeveelheid.
.


Mariette Visser
LEKKER PONS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
1 bottel Oros
1 bottel Lemos
1 bottel Passion fruit
1 pynappel, gerasper (of gebruik 'n blikkie)
1 blik grenadillamoes
2 liter sodawater
2 liter gemmerlim
1 liter lemonade
Meng alles goed saam. (Jy kan 'n bottel droe witwyn byvoeg as jy sou wou)
Die koeldrank-strope is almal 750ml bottels.
.


Elda Lombard
BOLA


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
Maalsaam.
1 papaja.
12 piesangs
1 pynappel of (1 GrusheD pynappel.
1 lemos.
1 oros
1\3 botTel paSSionfruit of 1 blikkie grAnadella. Moes
6 bottel sodawater
2 liters  lemonade
1. Bottel droe wyn
1appelsap
1 liter fanta
.


Vanessa Fourie Willemse
MAKLIKE BOLA


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
(Knuppel dik)
1 liter Passion fruit (oros) aanmaakkoeldrank
1 blik fyngemaakte pynappelstukkies (crush) (410 g)
1 blikkie grenadellamoes (100 g)
2 blikke perskes stukkies versap
2 liter lemonade
2 liter sodawater
Baie ys!!!!
METODE:
Meng alles behalwe die lemonade, sodawater en ys in groot bak of emmer
Plaas in yskas en verkoel oornag
Net voor jy die bola gaan bedien gooi die lemonade, sodawater en ys by meng deur gooi
in ‘n bolabak en bedien OF jy kan die bola maak en dadelik bedien
.


Benhet Nieuwenhuis
Het hierdie vandag met ons jaarafsluiting gehad en mense dus heerlik!!!!
PONS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
(Baie lekker) Corrie Du Plessis (VLU)
BESTANDELE
1 pynappel – gerasper
4 blikkies grenadellamoes
Sap van
8 lemoene
Sap van
2 suurlemoene
4-6 piesangs fyn gemaak
3 koppies suiker
6 koppies water
4 liter cream soda koeldrank
2 liter lemonade koeldrank
METODE
Kook suiker en water saam vir 10 minute.
Laat goed afkoel
Voeg vrugte by en laat staan vir 1 dag in yskas.
Voeg koeldrank net voor bediening by
NOTA:  Ek ht net die 2l lemonade vervang met 2l soda water!!!! Baie lekker!!!
.


Elda Lombard
Bola


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
375 ml Gin
750 ml Wit Wyn
750 ml Oros
375 ml Lime juice (Aanmaak)
6 l Lemonade
1 Blikkie Grenadellamoes
825 g Ingelegde Pere
825 g Ingelegde Perskes
825 g Ingelegde Pynappels
Metode
Sny vrugte in stukkies of versap.
Laat oornag in Gin en Lieberstien
Voeg res van bestanddele behalwe lemonade by.
Voeg Lemonade net voor bediening by
.


Elda Lombard

Maklike bola resep


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/pons.html
Vinnig en lekker
1 bottel passion fruit aangemaak
1 blik fyngemaakte pynappelstukke 410g
1 blik grenadellamoes 100g
1 lieter limonade
1 lieter sodawater
BAIE YS
Metode
Meng alles in bolabak
Kan onmiddelik bedien word
.

1 comment:

  1. jus yang sangat enak saya suka sekali dengan jus tersebut kaya dengan vitamin yang menyehatkan tubuh kita.

    Login Slot Gacor

    Rtp Slot Gacor

    ReplyDelete