PYNAPPEL CREMORA TERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/cremora-terte.html
500g Cremora melkpoeier
250ml kookwater
2x397g kondensmelk (verkoel)
250ml suurlemoensap
12 Tennisbeskuitjies
410g fyngemaakte pynappels
Los die melkpoeier in die kookwater op en verkoel vir 1 uur in die yskas. Roer die kondensmelk by en klits tot styf. Klits die suurlemoensap geleidelik by en roer die fyn pynappel deur. Pak beskuitjies in ‘n plat reghoekige tertbord en giet die mengsel bo-oor. Plaas in die yskas tot stewig en versier met room indien verkies. Lewer 1 groot tert.* Foto *Stork**.
Helena Kruger
CREMORA TERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/cremora-terte.html
3 koppies Cremorapoeier.
1½ koppies kookwater.
1 blikkie kondensmelk.
halwe koppie suurlemoensap.
1 pakkie Tennisbeskuitjies.
1. Meng 3 koppies Cremorapoeier op 1½ koppie kookwater saam. Laat afkoel (sit in vrieskas verkieslik)
2. Klop met klitser tot styf.
3. Voeg die kondensmelk by en direk daarna suurlemoensap.
4. Skep in tertborde wat met tennisbeskuitjies uitgepak is.
5. Krummel van die beskuit wat oor is, oor die tert.

Isa van Tonder
Cremora tert met 'n Verskil
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/cremora-terte.html
1/2 kop Kookwater
250 g Cremora
1 Blik Kondensmelk
1/2 Kop Suurlemoensap
500g Yohurt (Black Forrest)
1pak Rooi Jellie
1pak Marie Beskuitjies fyngemaak en met gesmelte botter gement
Metode:
Meng Cremora goed met kookwater en sit in yskas tot heeltemal afgekoel.
Klits tot styf en romerig.
Gooi Kondensmelk en suurlemoen sap by en klits goed.
Maak intussen jellie aan en laat afkoel maar nie stol nie.
Meng yogurt en jellie by kondensmelk mengsel en gooi oor koekie kors.
Breek flake bo-oor vir versiering.
(Mense het al gedink dit is kaaskoek so lekker is hierdie en dit is heerlike maklik en goedkoop)*.
NATANIËL SE NAGMERRIETERT
(CREMORATERT)
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/cremora-terte.html
Andreé het hierdie resep gegee, en almal weet Nataniël hou niks hiervan nie!
Volheid is nie iets wat ons verkry nie. Dit is iets waarop ons inskakel. - Wayne Dyer.
Bestanddele
250g Cremora
1 koppie kookwater
2 blikke kondensmelk
1 koppie vars suurlemoensap
1 pakkie tennisbeskuitjies
botter
Metode
Voeg kookwater stadig by Cremora en klits goed saam.
Sit in vrieskas totdat dit yskoud raak.
Maak intussen die kors van die tert met fyngekapte tennisbeskuitjies en botter.
Haal Cremoramengsel uit en klop tot styf.
Voeg kondensmelk en suurlemoensap by.
Meng goed.
Plaas in tertbak.
Sit terug in yskas en laat dit vir 'n minimum van 2 uur koud word. Oornag is nog beter..
Ouma se Cremora Tert
Hierdie
is weereens 'n kannie dood resept van my ouma. Syt dit altyd met
verjaarsdae of Kuierhoekies gemaak toe sy nog geleef het. En dis so
maklik om te maak..**deur Somarie Muller**
Ouma se Cremora Tert
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/cremora-terte.html
1x 250gr packet cremora
125ml boiled water
Desolve the cremora in water and leave in the fridge over nite. Or untill cremora is thickish.
1x tin Condensed Milk
120ml Lemon Juice
Beat the condensed milk and lemon juice together untill thick.. Beat the cremora untill thick and mix with condensed milk mixture. Make a base with 1 packet tennis biscuits and melted butter. Then pour mixture into the dish and leave in the fridge overnite. You can also buy a tin Strawberries of Blackberries as a topping.**.pasella.**

Soek die cremora tert sonder kondensmelk
ReplyDeleteSoek die cremora tert sonder kondensmelk
ReplyDeleteLook for cremora tert whithout condensmilk
ReplyDelete