Foto>Boerekos
SONDE IN N BEKER
1-2 porsies
60ml bruismeel
60ml suiker
30ml kakao
knippie sout
1 eier
45ml melk
45ml olie
Smeer of spuit 'n groot koffie beker (400ml of twee kleiner bekers) goed.
Gooi meel, suiker, kakao en sout daarin.
Meng goed met vurk.
Voeg eier by en meng goed.
Voeg melk en olie by en meng goed.
Sit beker in mikrogolf op 100% krag vir 3 min (of as in die kleiner bekers, een beker op 'n slag vir so 1min 15sek).
Die koek rys redelik hoog - dis reg so.
Laat staan vir 'n paar min voordat jy dit uitkeer op 'n bord.
Bedien met room of roomys. Sarie Kos!!! Helena !!!!!!27/9/10 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/koppie-poedings.html

No comments:
Post a Comment