au.lifestyle.yahoo
KOSBLIK IDEES / LUNCHBOX IDEAS
Dalene Brits
Ek pak partykeer: jaffels of tramezini in. Hulle beskou dit as groot bederf. Vir die jaffels gebruik ek sommer oorskiet bobotie.

Lynette Barendse
Ek sit partykeer sommer 'n hoender burger in wat ek die vorige aand gemaak het, dit hou lekker lank in die coolerbag. Of kaassmeer met fyn biltong.

Sunet Oosthuizen
Jaffels vir werk is altyd n treffer!! Of toasted chicken & mayo

Louise Kriel Swart
'n koue geroosterde hoenderborsie is ook baie lekker. en as die man van sy groente hou, marineer gestoomde groente met hoenderblokkies in bietjie slaaisous, dan kan hy dit met 'n tandestokkie oppik

Gabri Viljoen
Maak dit maklik. Wissel dit wat jy klaar maak af met hotdogs, boereworsrolls, gebraaide wors, gisteraand se orige braaivleis, of orige maccaroni en kaas, hamburgers, pies, frikadelle.

Lynette Ferreira Fuhri
Wat van sommer net neute, biltong, droëwors en vrugte! Dis heeltemal genoeg en maak hom honger om vanaand heerlik saam met jou te eet.

Helene Cronje
maak 'n wrap met hoender of tuna &mayo, tamatie en komkommer, feta, peppadews. Baie lekker. Koue chicken stir fry van die vorige aand werk ook

Nina Brand
Of anders maak vir hom peanut butter broodjies, met en sonder stroop, wissel af met bovril en sandwich spread - hy sal gou terug verlang na die dae van ham en kaas

Elmarie Goosen-Sinden
Jy kan ook 'n boksie sap vries oornag en inpak. Dit hou die kos koud en teen etenstyd is dit ontdooi sodat hy dit kan drink.
Dalene Brits
ek glo jy kan ook dieselfde idees as padkos gebruik daarvoor.
frikkadelle, kaaswiggies, tamatiewiggies, komkommerskyfies, gherkins, verskeidenheid worsies, hoenderboutjies, gekrummelde hoenderrepies, stokkies met suuruitjie, vieanna en kasie, geurige toebroodjies, gekookte eiers, jaffels, cocktailvleispasteitjies, gevulde pannekoekies, koekies en patee, springrolls, samoesas, slapdeeg vetkoekies en vir poeding so langs die pad koeksisters en ystervarkies* 31/3/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lunchbox-ideas-kosblik-idees.html
Petra-Koos Rudolph van Wyk
Hallo julle...
Ja ....dit is Januarie, en die geldjie's is skrap's! Die kleingoed wil iets's soet he...nou-ja hier is n wenresep!!
Nou vir my kleinkinder's...maar glo my...my kinders is ook nog steeds mal daaroor!
Ons het altyd brood wat oorbly..so ons mag nie mors nie!(Witbrood smaak die lekkerste)
RESEP
Vat snye brood en sny die korsie's af.
Sny dit dan in sulke repe..van n halwe duim.
Braai in diepvet olie...tot mooi bruin.
Dreineer dan op papier.
STROOP
Maak dan in n ander kastrol...die stroop aan.
Bestanddele...
4 kop Suiker
1 1/2 kop Water
1/2 teelp. Kremetart
1/2 teelp. fyn Gemmer
1 teelp. Vanilla Essens
Roer die suiker tot opgelos. Voeg die kremetart,gemmer,kaneel en vanilla essens by.
Laat dit net so vir 5min goed deur kook...maar roer dit gedurig.
Haal af en laat net effens afkoel.
Onthou...die stroop is genoeg vir omtrent 5 tot 6 dosyn broodjie's.
Vat dan jou broodjie-repe (nie alles op een slag nie) en doop dit in die stroop (soos met koeksister's)....
Pak dit in n bak en sit in die yskas..
Lekker vinger's aflek
Xxxx #kosblik
Liefdetjie's xxx http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lunchbox-ideas-kosblik-idees.html
KOSBLIK IDEE
Smeer grondboontjiebotter tussen twee skyfies piesang.
Vries dan vir 1 uur.
Dip in gesmelte sjokolade en verkoel vir verdere 10-15 min.
En daar is 'n lekker en gesonde kosblik idee! http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lunchbox-ideas-kosblik-idees.html

Brood-Sister's
Ek het altyd die brood-suster's gemaak vir my kinders toe hulle nog in die huis was....Nou vir my kleinkinder's...maar glo my...my kinders is ook nog steeds mal daaroor!
Ons het altyd brood wat oorbly..so ons mag nie mors nie!(Witbrood smaak die lekkerste)
RESEP
Vat snye brood en sny die korsie's af.
Sny dit dan in sulke repe..van n halwe duim.
Braai in diepvet olie...tot mooi bruin.
Dreineer dan op papier.
STROOP
Maak dan in n ander kastrol...die stroop aan.
Bestanddele...
4 kop Suiker
1 1/2 kop Water
1/2 teelp. Kremetart
1/2 teelp. fyn Gemmer
1 teelp. Vanilla Essens
Roer die suiker tot opgelos. Voeg die kremetart,gemmer,kaneel en vanilla essens by.
Laat dit net so vir 5min goed deur kook...maar roer dit gedurig.
Haal af en laat net effens afkoel.
Onthou...die stroop is genoeg vir omtrent 5 tot 6 dosyn broodjie's.
Vat dan jou broodjie-repe (nie alles op een slag nie) en doop dit in die stroop (soos met koeksister's)....
Pak dit in n bak en sit in die yskas..
Lekker vinger's aflek
Xxxx #kosblik
Liefdetjie's xxx http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lunchbox-ideas-kosblik-idees.html
KOSBLIK IDEE
Smeer grondboontjiebotter tussen twee skyfies piesang.
Vries dan vir 1 uur.
Dip in gesmelte sjokolade en verkoel vir verdere 10-15 min.
En daar is 'n lekker en gesonde kosblik idee! http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lunchbox-ideas-kosblik-idees.html
'N PAAR KOSBLIK IDEES
HEALTHY WRAPS
Mash an avocado with lemon juice, then spread on a whole wheat wrap. Top with crumbled bacon, chopped tomatoes, and thinly sliced romaine lettuce. Roll up and wrap in parchment or wax paper to secure. #kosblik
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lunchbox-ideas-kosblik-idees.html

Pesto Chicken Rolls
Toss diced roast chicken breast with pesto, diced mozzarella and sliced sugar snap peas. Transfer to an airtight container and pack with a whole wheat hot dog bun. #kosblik http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lunchbox-ideas-kosblik-idees.html
Ham & Cheese TORTILLAS
Spread mustard on a whole wheat tortilla, then top with slices of Jarlsberg cheese and ham. Add a layer of baby spinach leaves, then fold to enclose and cook on a Panini press or in a hot skillet until the tortilla is golden and the cheese melts. Let cool slightly, then cut into wedges before packing. #kosblik
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lunchbox-ideas-kosblik-idees.html
Easy Italian Hero
Toss thinly sliced iceberg lettuce with a mixture of yellow mustard and mayonnaise. Assemble a sandwich on a split hoagie roll using sliced provolone, salami, turkey, tomatoes, and the iceberg lettuce mixture. #kosblik
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lunchbox-ideas-kosblik-idees.html
The Elvis Burrito
Spread peanut butter on a toasted whole-wheat wrap, then sprinkle with crumbled bacon and drizzle with honey. Place a whole banana at the edge of the wrap, then roll, pressing gently to break the banana and form a cylinder shape. Or, slice the banana, scatter, and roll. #kosblik
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lunchbox-ideas-kosblik-idees.html
No comments:
Post a Comment