Friday 22 March 2013

SPRINGBOK RUGBILTONG GEREG



SPRINGBOK RUGBILTONG IN SLOW-COOKER
Ek het gou skywe *Springbok Rugbiltong*wat ek stadig gaargemaak het in foil in die oond[toegedraai] gesny en dit gemeng met Pasta en blokkies aartappels in n Italiaanse Tamatiesous en skywe uie in die Slow-Cooker gepak vir later vanaand**Helena Chilli Kruger 25/7/12
.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:

Post a Comment