Monday 3 March 2014

PAPSOUSE






KERRIESOUS VIR PAP
Braai uie & tamaties en voeg by:
1 tlp Kerrie
2 tlp Rys speserye
2 tlp Bisto
4 eetl Suiker
2 tlp Pietersielie
½ tlp Sout
¼ k Asyn
1 k Melk
2 eetlp Maizena.

Kook goed deur, pasop vir aanbrand.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/kerriesous-by-krummelpap.html 

Chantelle Geldenhuys
 
Lollie se Papsous
Uie, gekap
Sampioene
Groen + rooipepers
1 blik tamatie en uie stew
¾ bottle sweet chilli sous
Sout, peper en suiker

Braai uie, sampioene en groenpepers.
Sodra halfgaar gooi sweet chilli sous by.
Wanneer gaar, gooi tamatie & uie stew, sout, peper en suiker.
Gooi oor pap
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/kerriesous-by-krummelpap.html 

Chantelle Geldenhuys
 
Adelé se Papsous
3 uie
3 tamaties
1 groenpeper
1 blik heel pitmielies
250g sampioene
1 pakkie Red Wine & Garlic sous – aangemaak
Suiker na smaak & alwiesous

Maak stew van uie, tamaties & groenpeper.
Kook sampioene by asook mielies.
Gooi sous net voor einde by.
OF Stork cremendous & rooiwyn (sonder mielies)
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/kerriesous-by-krummelpap.html 

No comments:

Post a Comment