Saturday 5 April 2014

WARM AARTAPPELSLAAI



Lekker warm aartappelslaai

6 potatoes
1 and 1/2 cups of broccoli florets
2-3 tbsp soy sauce
1 tbsp butter
2 tsp olive oil
Sea salt and fresh cracked black pepper
2-3 tbsp fresh parsley, chopped (divided)

Preheat oven to 180 C . Boil a large pot of water and boil the potatoes for a while. (Jou aartappels moet so driekwart gaar wees) Remove from water and let cool. Once cooled, slice in half and combine soy sauce, broccoli florets, butter, olive oil, sea salt and black pepper along with half of the parsley. Mix thoroughly and place in a baking dish that has been sprayed with olive oil cooking spray.
Place into the oven and roast for 20-25 minutes. Remove from the oven and taste, re season with sea salt, cracked pepper, butter or soy sauce if needed.

Wenk: Ek sal uie in kwarte gesny by die aartappels voeg
Ek dink om dit nou lekker "op te jazz" sprinkel vars sprietuie oor voor opdiening en ook bros gebraaide stukkies spek

Deur: fortheloveofcooking 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/04/warm-aartappelslaai.html 



Helena Kruger
SOET-SUUR WARM AARTAPELSLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/04/warm-aartappelslaai.html 6 Aartappels [Gekook, en skoongemaak]
1 Ui
1 pakkie Spek
1 k Blatjang
60 ml Asyn
20 ml Mielieblom
60 ml Melk
Sout
Kook aartappels, trek skil af en sny in blokkies. Braai uie en spek in olie. Voeg asyn en blatjang by en kook vir 5 min. Roer aanhoudend anders brand dit vas. Meng mielieblom met melk en voeg by spek mengsel. Laat kook vir 5 min oor lae hitte, roer aanhoudend anders brand dit vas. Gooi sout oor aartappelblokkies . Gooi warm spek mengsel oor aartappels en meng. Slaai kan lou of warm bedien word. As 'n soeter sous verkies word kan meer blatjang bygevoeg word voor die sous oor die aartappels gegooi word. 10/9/10 Helena

WARM AARTAPPELSLAAI
Estelle Fourie 

ok hier kom hy - 

6 groot aartappels,
250g spek in blokkies gesny,
125ml kookolie,
2 uie,
125ml blatjang,
125ml asyn,
250mlmelk,
15ml mielieblom - 

Kkook aartappels in soutwater in skil tot gaar.  Trek skil af en sny in blokkies hou warm. 
Braai spek in 25ml van kookolie skep uit hou warm saam met blokkies 
Braai ui in selfde olie tot sag van res van olie by met blatang en asyn kook 2min sonder deklsel.
Meng mielieblom en melk gooi stadig by uiemengsel terwyl jy vinnig inroer kook verdere 2 min. meng en hou in louoond tot benodig - 6 porsies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/04/warm-aartappelslaai.html 

No comments:

Post a Comment