KERRIE UIE BLING
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2018/08/kerrie-uie-bling.html
**Eie verwerking Helena*
2 kg Klein uitjie [piekel uie]
1t sout
3-4k water [om in te kook]
SOUS
2k Asyn
3 k Suiker
3k Water [As jy meer sousie wil he nog 1 Water]
3 t Kerrie Poeier
2t Borrie
1/2 t Egg Yellow [half]
2-3 e Mielieblom
[Maziena]
METODE
Kook uie en sout vir so 10min in water tot amper sag
Dreineer al die vloeistof goed
Kook sous vir 5min.
Voeg bymekaar en kook 10min
Maak mielieblom aan
met bietjie water en roer in
Kook 5min tot mooi blink en bottle warm
Helena Kruger***24/07/2018**Baie lekker
No comments:
Post a Comment