Tuesday 18 March 2014

SUURLEMOENBOTTER SOUS


FRANS SE SUURLEMOENBOTTER SOUS

by Sandra Saayman » 12 Sep 2011 15:26
Frans Fouche

Afhangend van die hoeveelheid mense moet 'n ou maar skat hoeveel jy gaan gebruik.
Ek het net vir vier mense gemaak so die bestanddele was soos volg.

250 g botter
4 tl suurlemoensap - uit die botteltjies wat 'n ou by spar koop
1 el suurroom
knypie sout

Smelt botter in mikrogolfoond, gooi suurlemoensap by en voeg een eetlepel suurroom by vir bietjie "body" met 'n knypie sout 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/suurlemoenbotter-sous.html



OCEAN BASKET LEMON BUTTER SAUCE

by Sandra Saayman » 19 Oct 2012 13:52
Marianna Delport

150 g Rama margarine - has to be Rama!
250 ml fresh cream
good sprinkle of aromat
2 tbsp lemon juice
dash parsley - aromat and portuguese spice

Melt margarine.
Add fresh cream, lemon juice and spices.
Boil till mixture thickens slightly. 

No comments:

Post a Comment