MALVALEKKER POEDING
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/12/malvalekker-poeding.html
*eie verwerking Helena Kruger*
BESTANDDELE :
2 blikke kondensmelk
750 g malvalekkers
1 Blik Perskesnippers en sous[sny net kleiner]
1/2k vars suurlemoensap [half]miskien so bietjie meer*
METODE :
Snipper lekkers en meng saam die perskesnippers
In ’n aparte bak gooi suurlemoensap en kondensmelk saam klop tot styf.
Vou lekkermengsel by kondensmelk mengsel in en meng goed.
Laat stol in yskas vir so +-2ure.
n.s>Julle kan kersies ook fynsny en byvoeg.Helena Kruger 20/12/2017

No comments:
Post a Comment