Tuesday, 16 January 2018
SPINASIE EN MIELIE RELISH
SPINASIE EN MIELIE RELISH
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2018/01/spinasie-en-mielie-relish.html
*eie resep Helena Kruger*
60 groot Spinasieblare klaar fyn gekerf [net die blare]
3 groot uie fyngekerf
Halwe Kopkool fyngekerf
2 x 500g Gevriesde mieliepitte
1t Sout
METODE:
Kook vir 15min in genoeg water om alles te bedek tot uie en kool gaar is
Voeg Mieliepitte by en kook 2min
Voeg spinasie blare by en kook 5min
Voeg al die Stroop se bestanddele by en kook vir 8min en verdik dan met 3t Maziena[aangemaak in n bietjie water] na gelang van dikte**
STROOP
2kp Asyn
3kp Suiker
½ t Egg Yellowpoeier[opt]
½ k Sweet Chillie sous
2 k kookwater
3 t Kerriepoeier
1t Borrie
2 e Appelkooskonfyt
Meng alles en voeg by Spinasie en kook verder**
Bottel warm in warm bottels
Baie Lekker **Helena Kruger**12/01/2018..
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment