Friday, 4 October 2013

PAMPOEN MUFFINS



PAMPOEN MUFFINS
Monica Beukes
 1 koppie Amandel meel
1 koppie glutenvrye "all purpose meel"
2 koppies gaar pampoen, fyn gemaak
3 eiers
10ml bakpoeier
20ml kaneel
60 ml klapper olie
125 ml grof gekapte pekan neute
2.5ml sout
200ml fruktose
5ml vanilla
Meng alles goed saam en bak vir 20 minute teen 180grade.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/pampoen-muffins.html




PAMPOEN MUFFINS MET STROPIE
Wilna Dorfling
(bak in muffinpannetjie).
4 kp gaar pampoen(druk fyn).
3 kp koekmeel.
8 teel bakpoeier.
3 eiers
5ml sout.
1/2kp suiker,
meng alles saam,skep in gesmeerde muffinpannetjie en bak plus minus 10-15min by 180'C! .
SOUS.
1kp melk.
3/4kp suiker.
1/4 kp margarien(storkebake)
5ml karamelgeursel.
Verdik met vlapoeier.
Ek vat net 1/2kp suiker,hou nie van te soet ni!
Ek gebruik butternutpampoen!
Ek maak ook party keer resep dubbeld aan,muffins vries baie goed en haal dan uit soos nodig.
Plaas muffins in pyrexbak,gooi sous oor muffins en plaas vir n rukkie in die oond!
Haal uit en geniet dit
Skuus ek kannie onthou waar ek die resep gekry het nie, dalk hier ????6/5/14 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/pampoen-muffins.html

No comments:

Post a Comment