Friday 10 January 2014

KOEJAWELGLASE



Koejawelglase

1 blik (410 g) koejawels [of enige ingemaakte vrugte]
1 blik (380 g) kondensmelk
80 ml (1/3 k) suurlemoensap
100 g wit sjokolade, grof gerasper

Knip die koejawelstukke kleiner met ’n skêr.
Skep dit saam met die koejawelstroop in vier glase.
Klits die kondensmelk en suurlemoensap sowat 5 minute of tot dit begin verdik.
Skep dit bo-op die koejawels en laat staan sowat 1 uur of tot stewig in die yskas.
Sprinkel die gerasperde sjokolade oor net voor opdiening.
huisgenoot.com** http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/koejawelglasse.html

  MY VERWERKING MET *PERE EN PYNAPPEL*

  


 
 


No comments:

Post a Comment