Wednesday, 23 January 2013

GESONDHEIDSBROODJIES



                                                       Foto>Boldsky.com
GESONDHEIDSBROODJIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/gesondheidsbroodjies.html
4 koppies Nutty Wheat
1 eetlepel bruinsuiker
500 ml karringmelk
1 teelepel koeksoda
knippie sout
Metode:
Meng alles goed saam en voeg laastens karringmelk by. Bak by 180ºC vir 1 uur Jy kan ook so n bietjie sade byvoeg as jy wil [sonneblom]*Helena Kruger


NUTTYWHEAT BROOD
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/gesondheidsbroodjies.html
2 koppies Nuttywheat meel
2 koppies Bran OF Muesli OF All Bran flakes
2 teelepels Koeksoda
2 teelepels Bruin suiker
1/2 teelepel Sout
500 ml Karringmelk OF Gewone Jogurt
Meng alles saam en bak vir 1 uur op 180º C.
16/8/10 Helena 



GROWWEMEEL JOHURT BROODJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/gesondheidsbroodjies.html

Mikrogolf
250ml Nutty Wheat
Meng
250ml Koek of broodmeel
10ml Koeksoda
5ml Sout
12,5ml Melk
12,5ml Heuning, Bruinsuiker of melasse
Verhit saam 1-minuut op hoog, voeg by
12,5ml Kookolie
500ml Joghurt
Metode:
Meng melk by meelmengsel met Joghurt (Voedselverwerker kan gebruik word).
Skep in voorbereide pannetjie.
Mikrogolf 11-14 minute, medium-hoog.
Let wel: Geroosterde sesaam-of sonneblomsaad kan bo-oor gesrinkel word voor broodtjie gebak word.
*Sanchen Grobler*



HEERLIKE GESONDHEIDSBROOD
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/gesondheidsbroodjies.html

500ml Bulgaarse jogurt
2 teel koeksoda
1 ½ - 2 teel sout
2 eetl bruinsuiker
4 kp nutty wheat
Metode:
Meng al die bestandele behalwe die nutty wheat saam. Roer nou die nutty wheat koppie vir koppie by. Skep in voorbereide broodpannetjie, bak by 180°C vir ongeveer 1 uur.  



VOLKORING BROODJIE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/gesondheidsbroodjies.html
500ml volkoringmeel
250ml bruinbroodmeel
250ml hawermout
5ml sout
100ml sonneblomsaad
50ml lynsaad
500ml ongegeurde yoghurt
10mml laevetmelk
5ml koeksoda
5ml bakpoeier
25ml heuning
Metode:
meng al die droe bestanddele en bakpoeier. Meng yogurt, melk , koeksoda, en heuning tot glad.Roer die mengsel dan by die meelmengsel tot glad en klewerig, voeg nog bietjie melk by as dit te styf lyk. Bak by 180 grade tot gaar. Hierdie is 'n swaar broodjie, maar as jy ne gis of suiker mag gebruik nie, baie lekker en gesond.
*
Daleen Benade


GESONDE GOU-GOU BROOD http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/gesondheidsbroodjies.html
(Met erkenning aan Rina Fourie-Sűpra)
500ml volkoring meel
250ml koekmeel
50ml bruinsuiker
80ml sonneblomsaad
200ml rosyne
50ml sesamesaad
5ml sout
8ml koeksoda
1 eier geklits
500ml karringmelk of melk of Bulgaarse joghurt
Metode:
Stel oond op 180°C. Meng alles saam, skep in gesmeerde broodpannetjie en bak 1 uur tot gaar.
*SA Jagtersboek

No comments:

Post a Comment