Tuesday, 22 January 2013

MANGO JAM





MANGO JAM
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/01/mango-jam.html

(maak 1 bottel)
600g mango blokkies
100ml kookwater
375g suiker
1ml sout
15ml suurlemoen sap
2ml gepreseveerde gemmer
Blansjeer mango's in die kookwater vir 5 minute, voeg dan die res van die bestandele by en roer liggies.
Prut liggies vir ongeveer 45 minute of tot verlangde dikte verkry is
. Bottel in skoon flesse 

SANDRA VISAGIE
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*Foto**cookdairy*

No comments:

Post a Comment