PASTA EN KORING
Bedek 250 - 500 ml pasta met warm kraan water.
Voeg 'n klein bietjie olie en sout by.
Mikrogolf vir 10 min en laat toe om te staan vir 10 min
.Gooi dan die water af.*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/pasta-koring.html
No comments:
Post a Comment