BROKKOLI SLAAI
1
x groot Brokkoli ek stoom dit so 2 -3min in micro,
braai pakkie gesnipperde spek bros,
kap 6 spring onions,
2 koppies gerasperde kaas,
braai pakkie gesnipperde spek bros,
kap 6 spring onions,
2 koppies gerasperde kaas,
SOUS:
1 k Mayonnaise,
3 eetl asyn,
1/2 k strooisuiker.
meng en gooi oor slaai. laat staan verkieslik oornag.
3 eetl asyn,
1/2 k strooisuiker.
meng en gooi oor slaai. laat staan verkieslik oornag.
Anita Meyer
Brokkoli slaai
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/brokkoli-slaai.html
Neem brokkoli en sny in blommetjies.
Sny so n handvol kaas in blokkies van ongeveer
centimeter.
Meng
2 eetl mayonaise met
1 eetlepel druiweasyn en
1 eetlepel suiker.
2 eetl mayonaise met
1 eetlepel druiweasyn en
1 eetlepel suiker.
Meng.
Braai fyngesnyde baconstukkies bros. gebruik baconvet en maak n paar croutons. Meng saam en strooi croutons booor net voor opdiening. Die beste ooit
BROKKOLI SLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/brokkoli-slaai.html
Judy Gray
Breek broccoli in florette en sit in mengbak ,

1 groot kop broccoli .
1 klein rooi ui dun gesny,
1 klein rooi ui dun gesny,
1/2 koppie rosyne,
pecan
neute na smaak ,
3/4 k mayonnaise ,
2 eetlepels vet vrye melk,
2
eetlepels knor greek slaai sous ,
sout en peper
125g bacon gebrraai tot crispy .....
125g bacon gebrraai tot crispy .....
Breek broccoli in florette en sit in mengbak ,
gooi rosyne ui en pecans by,
meng slaaisous ,mayo en
sout en peper en gooi oor slaai maak toe en hou in yskas oornag....
volgende dag krummel bacon en strooi oor slaai*27/4/13 .
HEERLIKE BLOMKOOL EN BROCCOLI SLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/brokkoli-slaai.html
Helena Kruger
1kg Blomkool [of gemeng met broccoli] blansjeer vinnig so 2min
Dreineer en Meng met gekapte Rooi uie Blokkies en 1 Groen Soetrissie repies gesny.
Klits dan saam -
250ml suiker,
250ml asyn,
250ml slaai- olie tot 'n skuim.
Gooi oor warm groente.
Bedek en laat dit minstens 5h marineer in yskas. Helena 9/7
.
BROCCOLI SLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/brokkoli-slaai.html
Lize-Marie Van Wyk Foot
Broccoli,
koppie gerasperde kaas,
crispy bacon,
ui fyn gekap,
mayonnaise,
bietjie asyn en bietjie suiker,
ek meet nie af nie gaan ma so proe proe aan tot ek die regte smaak het*27/4/13.
N pakkie streaky bacon
Cheddar kaas in blokkies gesny
Mayonaise
Kondensmelk
Feta optioneel
Sny die stele van broccoli af en gooi in mengbak.
Braai die bacon lekker crispy en laat afkoel.
Week die broccoli in soutwarer vir so 30 min.
Sny die kaas in blokkies, sit eers by net voor die slaai bedien word.
Mayo en kondensmelk na smaak. Gooi die mayo oor die slaai en daarna so bietjie boetjie konsdensmelk totdat dit soet genoeg is vir jou!
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/brokkoli-slaai.html
Michelle Nel
4 kp Broccoli blommetjies
100g okkerneute in die helfte gebreek,
125 g rosyne,
Middelsag potjie mayo +- 300g,
500 ml bulgaarse jogurt,
25 ml suiker,
1 groot ui gerasper,
1 koppie kaas blokkies,
1 pakkie spek gesnipper en gebraai.
Ek sit so 2 eetlepels blatjang by.
Meng net alles lekker deur en staan vir 'n rukkie.
Jy kan kersie tamaties ook byvoeg.*
.
BROKKOLI SLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/brokkoli-slaai.html
Beryl Adami Jonker
Sauce
1 cup mayonnaise
2 Tablespoons sunflower oil
2 Tablespoons sugar
1 teaspoon vinegar

Celesté Meyer
Broccoli http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/brokkoli-slaai.html

Wonderlike
Broccolislaai
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/brokkoli-slaai.html
500g vars Broccoli
1 ui fyngekap
250ml sonneblomsaak
250ml pitlose rosyne
250g swoerdlose spek
Blokkies cheddar of gouda
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/brokkoli-slaai.html
500g vars Broccoli
1 ui fyngekap
250ml sonneblomsaak
250ml pitlose rosyne
250g swoerdlose spek
Blokkies cheddar of gouda
Slaaisous
125ml asyn
250ml olie (ek verminder hierdie hoeveelheid na smaak)
15ml suiker
5ml mosterdpoeier
5ml selderysout
Was en sny rou broccoli fyn. Plaas in ‘n bak. Voeg gekapte uie, sonneblomsade, rosyne en kaas by. Braai spek tot bros, kap en voeg by ander bestanddele. Meng bestanddele vir slaaisous. Gooi oor en bedek goed, verkoel vir 2-3 ure voor bediening.

500g vars
Broccoli
250g
swoerdlose spek
Cheddar in
blokkies gesny
Slaaisous
250ml
Mayonnaise
5ml
mosterdpoeier
5ml
selderysout
Was en sny
rou broccoli fyn. Plaas in ‘n bak. Voeg gekapte uie, sonneblomsade, rosyne en
kaas by. Braai spek tot bros, kap en voeg by ander bestanddele. Meng
bestanddele vir slaaisous. Gooi oor en bedek goed met sous.
.
BROKKOLI SLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/brokkoli-slaai.html
Beryl Adami Jonker
1 large Broccoli, stalks removed & flowered
1 pct bacon bits fried crisp
1/2 cup sunflower seeds
1/2 cup raisins
1 pct bacon bits fried crisp
1/2 cup sunflower seeds
1/2 cup raisins
Sauce
1 cup mayonnaise
2 Tablespoons sunflower oil
2 Tablespoons sugar
1 teaspoon vinegar
.
BROCOLLI AND CAULIFLOWER SALAD
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/brokkoli-slaai.html
Ingredients:
1 head broccoli and 1 head cauliflower
1/2 cup chopped red onion
1 cup shredded cheese
Raisins to taste
Bacon pieces
Creamy Dressing:(die een wat ek natuurlik verkies)
1 cup mayonnaise
1/4 cup vinegar
1/4 cup sugar
OR
Dressing-oil/vin:
1/2 cup salad oil
1/4 cup apple cider vinegar
1/4 cup sugar
1/4 tsp. dry mustard
salt and pepper to taste
Directions:
Cut up broccoli and cauliflower’s flowerettes into bite-sized pieces. Cut up enough for about 4 cups of flowerettes. Add onion, cheese, bacon and dressing. Refrigerate 2-3 hours or overnight. (Hoe langer dit staan, hoe beter raak dit – soos vrouens wat ouer word!!!)

BROCCOLI SALAD
September 24, 2014
3-4 cups broccoli florets
2 ounces (1/2 cup) shredded cheddar cheese
1/4 cup finely chopped red or sweet onion
8 slices bacon, cooked & crumbled (preferably nitrate free and responsibly raised)
1/3 cup sunflower seeds (preferably crispy style, like these walnuts)
1/2 cup mayonnaise (homemade is great if you have it)
2 tablespoons sugar or honey
2 teaspoons to 2 tablespoons lemon juice
1 tablespoon white wine vinegar
Directions
In a large bowl, combine broccoli, cheese, onion, bacon and sunflower seeds. In a small bowl, combine mayonnaise, sugar (or honey) and lemon juice. The original recipe I had used two teaspoons, but I accidentally used two tablespoons once and it was quite tasty.
Mix dressing well and allow it to stand refrigerated for an hour or so. Just before serving, stir dressing well and pour over salad ingredients. Toss to coat. If your refrigerator space is tight, go ahead and mix the other ingredients with the dressing and place them together in the fridge. It’s fine either way. If you like things a little sweeter, throw in some dried cranberries or cherries and use less lemon.
Makes 9 (1/2 cup) servings.
No comments:
Post a Comment