Mieliepap muffins
1 litre water
1 teaspoon salt
2 cups mealie meal
½ cup flour
1 egg
25g butter
1 teaspoon ground coriander
Salt and pepper
PnP Chutney
Dried fruit relish
1 litre water
1 teaspoon salt
2 cups mealie meal
½ cup flour
1 egg
25g butter
1 teaspoon ground coriander
Salt and pepper
PnP Chutney
Dried fruit relish
Dried fruit relish
Put the dried fruit in a small pan with the wine and spices. Bring to a gentle simmer. Cook gently for 20-30 minutes until the fruit is tender. Remove from heat and leave to cool.
Once cool remove whole spices. Take the fruit out of the liquid. Chop into small pieces and keep covered until ready to use.

Bring the water to a gentle simmer. Add salt.
Pour the mealie meal into the boiling water in a thin, steady trickle, stirring all the time.
Keep stirring over the heat until the pap is thick and coming away from the sides of the pan. Remove from heat. Cover and leave to steam for 5 minutes.
Allow to cool for half an hour or so.
Preheat the oven to 190C.
Line a 12 muffin tin with squares of greaseproof paper or muffin cases.
Stir in the flour, butter, beaten egg, salt pepper and coriander. Mix to a soft dough.
Fill each case to halfway mark with mixture. Press in gently, leaving a hollow for the filling.
Put a generous heaped teaspoon of fruit relish in half of the bases and the same quantity of chutney in the others.

Dollop the rest of the mixture onto the tops of the muffins,
pressing carefully around the edges to seal in the fillings.
Bake for 40-45 minutes until the tops are almost golden. Allow to stand for at least 10 minutes before serving.
Serve warm.* food-and-familyblogspot
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mieliepap-muffins.html

Charlotte Verwey da
Silva
Mieliepap Muffins
(maak 12)
Pap:
750 ml mieliemeel
1.5 L Kookwater
5 ml Sout
Bring alles saam tot kookpunt, roer goed om klonte uit te kry, sit deksel op en stoom vir 10-15 minute. Laat effens afkoel.
Voorverhit oond tot 200 grade C
Voeg die volgende by die afgekoelde pap.
Geurmiddels na smaak (bv droe basil, mixed herbs, swartpeper ens.)
Jy kan ook nou enigiets soos sweetcorn, brosgebraaide bacon en insit)
2 Geklitste eiers
25 ml Olyfolie
Meng goed deur.
Druk papmengsel in gesmeerde muffinpannetjie. Strooi gerasperde kaas oor pap en bak vir 25 minute.
Sous:
250 g Klein tamaties
10 ml Olyfolie
25 ml Balsamic asyn
5 ml Bruinsuiker
10 ml gekapte knoffel
Sout en peper na smaak
Vars of droe Roosmaryn
Sit al die bestanddele in oondpannetjie. Roer alles mooi deur sodat tamaties goed bedek is, bak vir 20 minute of tot lekker sag en bruin.
Skep oor muffins en bedien.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mieliepap-muffins.html

Antoinette
Opperman Burger
MIELIEPAPMUFFINS
Jy benodig(vir6)
2 koppies mieliemeel
4 koppies water
1 teelepel sout
3 eetlepels olyfolie of botter
2 eiers
2 hande vol kaas, gerasper
4 eetlepels gekapte vars kruie, of 1 eetlepel droë kruie
1 teelepel rooipeper
1 teelepel paprika
1 koppie heel mieliepitte
6 sondroogtamaties, gekap
12 kersietamaties, gehalveer
Voorverhit die oond tot 200 C. Maak eers die pap. Bring die water en sout tot kookpunt. Voeg die mieliemeel daarby en roer tot dit verdik. Laat dit met ’n deksel op prut vir 10 minute. Verwyder dit van die hitte en laat die pap afkoel. Meng die res van die bestanddele saam en voeg die koue pap daarby. Skep die mengsel in ’n gesmeerde muffinpan. Skep dit maar vol, want dit rys glad nie. Bak die muffins vir ongeveer 20 minute.
Wenk: Die muffins is ’n blink plan as jy oorskietpap het. Gooi ’n hand of drie vol gebraaide spek of oorskietboerewors by en eet dit vir brekfis. Dis ’n geduldige resep dié.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mieliepap-muffins.html

No comments:
Post a Comment