KAASSKONS IN JOU SNACKWICH
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/padkos-idees.html
*My Eie Resep Helena*
4 eetlepels Olie
1 Eier
¾ koppie Melk
1 koppie meel
2 Teelepels bakpoeier
1 ½ koppie Geraseperde Kaas
1t sout
Metode
Meng alles saam en dan maak jy dit in die “snackwich” gaar!
N.S.jy kan gerasperde ui in gooi, ham, Spek gebraai en ek het dit laat afkoel en gerooster op die kole saam met my braai heerlik..die manne was mal daaroor*Helena Kruger.09/04/2010
Lizette Erasmus
PADKOS IDEES
PADKOS IDEES
frikkadelle, kaaswiggies, tamatiewiggies, komkommerskyfies,
gherkins, verskeidenheid worsies, hoenderboutjies,
gekrummelde hoenderrepies, stokkies met suuruitjie,
vieanna en kasie, geurige toebroodjies, gekookte eiers,
jaffels, cocktailvleispasteitjies, gevulde pannekoekies,
koekies en patee, springrolls, samoesas,
slapdeeg vetkoekies en vir poeding so langs die pad koeksisters en ystervarkies*15/3/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/padkos-idees.html

Dalene Brits
Pauline Olivier
Hoenderfrikkadelle –
maak een pakkie hoenderfillets
fyn in food processor, gooi in mengbak, maak 2 snye brood fyn in food
processor, gooi by hoender, meng met 1 bakkie room (250ml) of natural yogurt,
chicken spice en pietersielie, skep lepelsvol in muffin pannetjies en bak vir
30 minute by 180 grade - heerlik. Ook vir ligte aandete met slaai en mash en
lekker sousie by hoenderfrikkadelle!! Knorr se vinnige sousies - kaassous of
mushroomsous is altyd lekke
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/padkos-idees.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/padkos-idees.html
Dalene Brits
Veronica Van Den Bergh
Sauge rolls(wat jy self kan maak en dis nie so moeilik nie), frikkedelle (bly maar nog altyd 'n wenner), hoenderboudjies.... Of maak 'n paar snachwich broodjies met lekker mince en kaas... Helena se Kaasskons in die snackwich http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/padkos-idees.html

No comments:
Post a Comment