Beef Stroganoff
pound boneless
sirloin steak, trimmed
Cooking spray
3 cups sliced
cremini mushrooms 1/2 cup chopped onion
1 tablespoon butter
2 tablespoons allpurpose
flour
1 cup beef broth
1/4 cup dry sherry
1/2 teaspoon salt
1/8 teaspoon
freshly ground black pepper
3/4 cup reduced fat
sour cream
1/4 cup nacho
cheese, or queso dip
4 cups hot cooked
egg noodles (8 ounces uncooked)
3 tablespoons
minced fresh flatleaf parsley
Fresh parsley sprigs (optional)
Cut your tastiest beef into 1/4-inchwide strips; then cut those strips into 2-inch pieces.
Heat a large nonstick skillet over medium-high heat. Coat that pan with cooking spray. Add beef to pan; sauté 2 minutes or until lightly browned.
Remove beef from pan; toss it into a medium bowl, keep it nice n warm. Add cremini mushrooms and onion to pan; sauté 4 minutes. Add cremini mushroom mixture to beef.
Go ahead and melt butter in pan over medium heat. Add flour. Cook 1 minute, stirring with a whisk. Gradually add broth, stirring constantly. Cook 1 minute or until thickened and bubbly, stirring constantly.
Add beef mixture, salt, sherry, and pepper to pan; bring to a boil. Reduce the heat, and simmer 4 minutes. Remove from heat; let stand 30 seconds. Stir in sour cream and nacho cheese.
Combine noodles and minced parsley. Serve beef mixture over noodles. Garnish with parsley sprigs, if you really find yourself in that mood.*Azebeth*Jay-Z’s* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/beef-stroganoff.html

Knuppeldik aan koningskos
Stap 1: 1kg Rump Stek of fillet Sout en peper
Sny in dun repies en sprinkel 1/2uur voor die tyd asyn en mosterdpoeier oor. Geur met sout en peper en braai vinnig in botter en olie. Haal uit pan en maak sous dik met meel. Gooi oor vleis en hou eenkant.
Stap 2: 2 groot uie
3 knoffelhuisies of vlokkies
Sny uie in skyfies en braai goudbruin saam met knoffel in botter
Stap3: 1 blikkie tamatiepasta (65g)
150ml suurroom
4 E brandewyn
Fondor...
Roer tamatiepasta en suurroom versigtig by, asook brandewyn,voeg fondor na smaak by.
Stap 4: 300g vars sampioene
1 blik sampioensop (410g)
Braai vars gesnyde sampioene liggies in botter en voeg saam met sop by die sous. Meng sous en vleis en verhit. (Ek gooi ook greenpepper of sommer pepadewes by...)
Suurroom kan vervang word met room.Chrisma Van der Merwe* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/beef-stroganoff.html

BEEF STROGANOFF
**Eie Resep**
750g fillet [of Kruiskyf]....Gebruik hier jou Wildsvleis}
1 groot ui in skywe gesny
125g sampioene
12,5ml meelblom
100ml water
1 blikkie tamatiepasta [65g]
250ml suurroom
sout en peper
3ml aangemaakte mosterd
12,5ml brandewyn
Skroei jou fillet vir so 2min. aan n kant en sny dit in netjiese dun repies
Braai jou uie en sampioene liggies
Gooi jou meelblom, sout,peper, tamatiepasta en water by, roer en bring tot kookpunt
Stel jou hitte laer en roer jou suurroom en mosterd in jou sous
Gooi jou brandewyn by en roer
Voeg jou vleis by en roer-kook vir so +-5min.
Bedien met lekker rys en n gawe Groenslaaitjie**Helena Chilli Kruger 11/4/12* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/beef-stroganoff.html
BIEFSTUK MET STROGANOFFSOUS
(4 porsies)
85ml margarine
250g sampoiene gekap
1kg biefstuk in dun repies gesny
62,5ml koekmeel
2 ml sout
2ml swart peper
1 ui gekap
1 knoffelhuisie fyngekap
2 tamaties geskil, ontpit en gekap
1 hoenderaftrekselblokkie
175ml kookwater
125ml suurroom
12.5ml worcestersous
12,5ml tamatiesous
12,5ml tamatiepuree
62,5ml sjerrie
Metode:
Verhit 60ml van die margarine in ‘n swaarboomkastrol en braai sampioene daarin tot goudbruin en gaar. Skep uit en hou eenkant. Besprinkel biefstuk met mengsel van koekmeel, sout en peper. Voeg die res van die margarine in dieselfde pan en braai die uie, vleis, knoffel en tamaties daarin tot die vleis bruin is. Los die aftrekselblokkie in die kookwater op en gooi oor die vleismengsel. Plaas die deksel op en laat prut vir ongeveer 30min of tot vleis sag is. Meng intussen die samioene, suurroom, worcestersous, tamatiesous en puree en voeg by die vleis sodra sag. Verhit die gereg tot baie warm, maar moenie weer kook nie. Voeg die sjerrie net voor opdiening by. Sit voor met rys en mengselslaai.* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/beef-stroganoff.html

Ek maak my eie "take on" beef stroganoff. Ek braai die repies vleis saam met uie, gooi gekapte sampioene by en maak 'n lekker sousie aan met "cream of mushroom" sop (aangemaak met melk) en laat dit saam met die vleis kook tot die sop gaar is. Net so voor opdiening gooi ek bietjie room en gerasperde kaas by. Dis heerlik. (Jy kan natuurlik ook speserye byvoeg na smaak)* Ann Adam Gilfillan* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/beef-stroganoff.html

No comments:
Post a Comment