HEERLIKE BUTTERNUT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
1 butternut,
1 Aartappel,
1 Ui,
1 Royal Gala Appel
Die Indian 4: (Tumeric, Gemer, Cinnamon en kerrie poeier)1 teelepel elk
1koppie melk,
2 koppies Chicken Stock.
Tablespoon Suiker,
tee spoon sout.
Volgorde: Gooi als in pot (die luimans manier) en kook. HAHA
vir die gene wat met n maatbeker en n skaal werk
braai Ui tot bruin
then add Spice
5min later voeg Groente(plus appel)
20min die Vloeistowwe
so uur later, process dit met die blender.
Dalene Brits
Jaco Coetzee
BUTTERNUT
PAMPOENTERThttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
*Lizl Bester
3 Koppies Pampoen 1 Koppie = 250ml
1 Koppie Koekmeel
4 Teelepels Bakpoeier
1 Koppie Suiker
4 Eetlepels Gesmelte Botter
2 Eiers
1 Teelepel Sout
1 Koppie Room
Kaneelsuiker bo-oor
Meng alles saam, gooi dan in `n bak met aangemaakte kaneelsuier bo-op sodat die kaneelsuiker basies smelt in die pampoen in.
Bak by 180*C vir 45 minute. Selfs klein kindertjies is baie lief daarvoor want dit proe soos poeding!!!!
*Lizl Bester
3 Koppies Pampoen 1 Koppie = 250ml
1 Koppie Koekmeel
4 Teelepels Bakpoeier
1 Koppie Suiker
4 Eetlepels Gesmelte Botter
2 Eiers
1 Teelepel Sout
1 Koppie Room
Kaneelsuiker bo-oor
Meng alles saam, gooi dan in `n bak met aangemaakte kaneelsuier bo-op sodat die kaneelsuiker basies smelt in die pampoen in.
Bak by 180*C vir 45 minute. Selfs klein kindertjies is baie lief daarvoor want dit proe soos poeding!!!!
BUTTERNUT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
125ml suiker,
200ml botter,
3 eiers,
1 koppie selfraising,
sout,
vanilla essence,
3 koppies gerasperde butternut.
Room botter en suiker, klits eiers en voeg by botter mengsel, meel bietjie bietjie by, sout en vanilla by, roer butternut by. Bak 45min @ 160. warm sous oor as uit oond kom: 125ml room, 60ml suiker, 125ml botter. Kook saam en gooi oor as tert uit oond kom.*Diani Van Der Spuy
Wynand Myburgh
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
ek kook die 1 butternut dat bietjie te sag maar krap versigtig die een helfde uit (nie te diep en naaste as die skil nie ) en laat dit afkoel vir volgende kos wat jy wil maak of vries dit en ander helfde doen selle en hou eenkant. sit die twee helfde van die butternut wat klaar uitgekrap in oond soos 10 min bak dan 5 min grill. sit uie, selery, maalvleis in pot maar nie souserig nie en maak gaar en sit die eenkant butternut in maalvleis en dik witsous gooi in pot en meng alles goed. dit moet nie te souserig wees nie. dan vul die maalvleis in butternut skil wat uitgekrap en paak so paarminute dat witsous soos bietjie hard (amper soos macoroni kaas) dan as dit goudbruin is en sprinkle gerasper kaas bo-oor en laat dit paar minute grill tot goudbruin van die kaas. my vriende mou ek moet dubbel maak omdat dit lekker is en kannie ophou eet nie.
Jorina Smiley Claassen Barlow
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
vat se nou maar 200gr butternut en 200gr patats skil dit en sny in blokkies sit in water kook tot sag Gooi d water af gooi sout by Gooi room by en meng dit baie goed Skep in jou opdien bak vat nou marsmellows sit dit bo op sit die deksel op dit smelt baie mooi bo op Dit is baie lekker
Annalise Fourie
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
Ek kook die butternut (nie te sag nie), vul dit met gaar maalvleis. Gooi witsous en strooi kaas oor en bak in oond tot kaas gesmelt is. Dis 'n heerlike ete op sy eie.
Gabri Viljoen
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
Ek sny butternut in ringe (los skil aan) en kook dit in soutwater tot gaar. Gooi niks by nie. Heerlik en gesond!
Wynand Myburgh
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
Gabri, ek doen dit ook nou en dan maar ek sprinkle bietjie gemmerpoeier en kaneel poeier daar op. dis ook heerlik en gesond.
GEVULDE BOTTERSKORSIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
2 klein botterskorsies
Sout
VULSEL
1 ui gekap
Bietjie olie
250ml gaar pastarys
2.5ml gedroogte gemengde kruie
125ml kaas gerasper
125g geroomde spinasie ontdooi
Paprika opsioneel
Stel die oond op 180°C. Sny botterskorsies in die lengte middeldeur
Plaas botterskorsies in ‘n oondpan met water en geur met sout. Bak vir 35min tot sag, skink water af en laat botterskorsies afkoel. Skep meeste van botterskorsies uit skil, maar behou ‘n randjie van botterskorsie om dit stewig te hou.
VULSEL
Soteer ui in die olie tot sag en deurskynend. Verwyder van hitte. Meng res van bestandele en gaar botterskorsies by en skep teug in uitgeholde botterskorsie skille. Rasper ekstra kaas bo-oor en sprinkel paprika oor indien verkies. Plaas botterskorsies met vulsel na bo, in ‘n oondpan met 60ml water. Bak vir 30min in die oond. Verwyder uit oondpan en sit warm voor.
Alida Siebert
HEERLIKE BOTTERSKORSIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
Nou nie vreeslik traditioneel nie, maar pak botterskorsie skywe afwissellend in 'n bak met bruin uiesop poeier lae tussenin en dan gooi jy 500ml room of helfte melk en room bo oor en dan bak jy dit in die oond tot die skorsie sag is.
Michael Coetzee
GEVULDE BOTTERSORSIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
daar is verskeie: kook 1/2'e butternuts tot gaar. maak hoender gaar en meng met 'n sampioensous. Vul butternuts met sampioenhoender, rasper bietjie kaas oor en grill in oond tot goudbruin...
Madrelene Strydom
BOTTERSKORSIE VULSELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
Ekt ook di hoender resep, of maalvleis met ertjies, mielies, en tamaties met gerasperde kaas, of vir vegetariese variasies, kan jy dit vul met gebraaide uie, spanasie, sampioene en feta en top met kaas, of dan ook gebraaide uie, robot peppers, samioene, baby marrow skyfies en eiervrug blokkies, en dan ook kaas bo-oor! Almal is baie leker!
GEBAKTE BUTTERNUT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
2 groot butternuts geskil en in blokkies gesny
300ml room
1 pakkie bruin uiesoppoeier
Genoeg feta gekrummel
Swart pepper na smaak
1 ui gekap
Metode:
Meng alles saam sit in 'n oondvaste bak en bak tot mooi sag en romerig teen 180*C vir ongeveer so 35-40 minute."Kosmater"
GEVULDE BUTTERNUT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
Sny hulle oop en verf met olyfolie, bak in jou oond tot sag of stoom dit vir n 1/2h
Maak intussen vir jou n lekker maalvleisie met ui, knoffel tamaties en kruie, as jou butternut sag is vul jou holtes[ of maak dit groter] met jou vleis vulsel, strooi feta kaas oor of mozerella gemeng met feta en plaas onder jou oond se element tot die kase gesmelt is. Jy kan ook pasta met jou vleis meng en inskep.Baie lekker!!Helena
Rene Truter Wessels
Botterskorsie Skottel
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
2 botterskorsies
3 uie
250g vars sampioene
2 pakkies baby marrows
100g margarien
1 pakkie bruin uiesoppoeier
1 eetlepel water
Braai uie en sampioene tot bruin. Smelt margarien en meng met die pakkie bruin uiesoppoeier en voeg water by. Pak groente
in lae en gooi soppoeier mengsel oor en roer deur. Bak in oond vir ongeveer 1 uur teen 180C. Maak bak oop en bak sonder
deksel vir 'n verdere 20 minute.
by my sus Rounel gekry

Christabel Garisch
BUTTERNUT TWIRLS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/butternut-resepte.html
Cook butternut and mash, add some butter, a little sugar and some spice, put into a pipping bag and squirt into little twirls, bake in oven till golden brown.

No comments:
Post a Comment