GROENTEKOMBERSIE
Groentekombersie
(RSG)
BESTANDDELE:
pitabroodjies*
blomkool*
broccoli*
groenbone*
murgpampoentjies*
1 koppie tamatiesous
1 koppie mayonnaise
4 eetlepels suurlemoensap
* Die hoeveelhede van die groente hang af van
hoeveel mense daar is.
METODE:
Stoom die groente tot amper gaar, of gebruik die
mikrogolfoond.
Verhit die pitabrood.
Meng die sous met die groente en plaas dit in die
pitabrood.* Gerrie Harmse
No comments:
Post a Comment