Saturday, 27 April 2013

PRESERVED LEMONS



PRESEVED LEMON


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/preserved-lemons.html
Helena Kruger

Hier het ek gemaak..in 6 stukke gesny en 2e sout[per suurlemoen] oorgegooi in glasbak en water oorgegooi ..20min op med..eintlik die strepie voor med. op my Mic.en in bottels gepak en nou gaan dit yskas toe vir ten minste 1 week..dan sal ons weer sien wat het dit gemaak..Helena Chilli Kruger 8/8/11N>s en dit is heerlik veral in n hoender gereg..HELENA*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*



No comments:

Post a Comment