Friday, 19 April 2013

ROASTED RED PEPER CHICKEN




ROASTED RED PEPER CHICKEN

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/roasted-red-peper-chicken.html

Hier het ek Hoenderstukkies in n*Cook-in Sauce* gekook in die Slow-cooker
.Roasted Red Peper>net hoender gespice en soetrissie gekerf en n paar klein rooi tamatie en dan die sous oorgegooi ..sonder enige water en op *High gestel vir 2h en alles is
Heerlik..o ja die aartappels het ek eers ge-pre-cook in mic. en tussen in gepaas na 1h om is>>[Mediterranean] Helena Kruger 18/4/13
.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
 
 
 
 
 BAIE BAIE LEKKER>>>Helena Kruger.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:

Post a Comment