Thursday 18 April 2013

SOETRISSIESOP




SOETRISSIESOP
vir daai koue aande
10 rooi soetrissies
410g blik heel tamaties gekap
500ml hoenderaftreksel
sout&peper &parmesaankaas
Halveer &ontpit rissies,plaas op bakplaat in voorverhitte oond 200gC vir so 30min of tot skille swart word
Laat afkoel,verwyder skille
Plaas rissies &tamaties en sap in voedselverwerker,verpulp
Plaas in kastrol saam aftreksel,verhit
Geur na smaak.Rasper parmesaan bo-oor sop
*Moira Botha Dyer

No comments:

Post a Comment