ONGEBAKTE PIESANG-KAASKOEK Helena Kruger
Gou ietsie vir die naweek** *Eie Resep*
250ml Philladelphia Roomkaas
250ml Room
1blik Kondensmelk
½ blikkie grenadellamoes
¼ k Suurlemoensap
2 Piesangs in kwart blokkies gesny[laat le bietjie in suurlemoensap]
¾ Pakkie Tennis beskuitjies gemeng met 2 e Gesmelte botter[vir kors >plaas kors in yskas]
Meng roomkaas in jou menger baie goed tot sag
Voeg jou Room by
Voeg Kondensmelk en moes by
Voeg piesang by en meng en voeg laaste jou Suurlemoensap by
Skep in kors en versier bo –op met ander helfte van moes of met wat jy het**4/8/12*Helena Chilli Kruger.
— at Die Grasdak Bultfontein.* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/suurlemoen-kaaskoek.html
Joyce Koen
Suurlemoen Kaaskoek
(tert)
(heerlik***)
250 ml room
1 pakkie suurlemoenjellie (aangemaak soos aanwysing op pakkie)
1 bakkie Cottage cheese
1 blikkie kondensmelk
¼ kop suurlemoensap
1 pakkie tennis beskuitjies
Maak jellie aan. Maak kors van tennis beskuitjies
Klits room goed stuif. Voeg al die bestandele by. Gooi in kors. Versier soos verkies.* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/suurlemoen-kaaskoek.html

No comments:
Post a Comment