Saturday 4 May 2013

BLOOMING ONIONS




BLOOMING OMION
Wynand Myburgh
 1 pakkie mexican coating
groot ui
2 eiers geklits
500 ml kookolie
Skil ui,, moenie sy growwe punt wat ui aanmekaar hou afsny nie, Sny in in ster, trek lae versigtig uitmekaar. Sprei mooi oop. Doop in mexican caoting ,doop in geklitse eier
Doop dan weer goen in Mexican Coating, maak seker dis mooi toe onder die mengsel, skud liggies af, laat staan in yskas vir min halfuur. maak olie warm in diep pot, braai ui, blomkant na onder tot goudbruin en crispy.. Bedien dadelik..!!
Bedien saam met doopsousie van jou keuse..!!
Henriette Wessels
Die ui kom in yswater om te blom. speserye mengsel gee ek more
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


 Henriette Wessels
<<<<<

No comments:

Post a Comment