Saturday 4 May 2013

GESNEUWELDE AARTAPPELS




GESNEUWELDE AARTAPPELS

Helena Kruger
Kook hulle ...mash hulle plat....spice..gooi bietjie olyfolie of stip met botter..spice en bak tot crispy..Yummy
Baie lekker bykos by Braai of enige ete***Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/gesneuwelde-aartappels.html



                                             >>>>>>> Kos vir kampeerders


Kos vir kampeerders met idees vir kampering

CRUSHED POTATOES:

How good do these Smashed Potatoes look.

They are absolutely delicious and a meal in themselves. You can add bacon bits, cheese, spring onions anything you like and don’t forget the herbs. These are a winner on any level and super easy to make. You can use new or roasted potatoes. Enjoy!29/7/2014

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/gesneuwelde-aartappels.html









PLAT AARTAPPEL

Henriette Wessels

Kook aartappel tot gaar maar nie pap nie
Sit in oondpan en druk plat met "masher"
Drizzle met olyolie
Gooi dan die speserye van jou keuse oor ek het gebruik
Garlic, Permasan & Origanum van Robertsons
Bietjie Aromat & Swart Peper
Dan het ek bacon in fyn repies rou oor gestrooi
Mushrooms fyn gesny (stingels wat ek moes afhaal vir die gevulde mushrooms)
Lekker kaar oor gerasper
Bietjie Pietersielie oor gestrooi
In die oond gedruk vir 20 min by 200°C http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/gesneuwelde-aartappels.html

GEVULDE MUSHROOMS
Mushrooms (stingeltjies afgebreek)
Vul die holte met botter, kaas en knoffel wat jy meng
Braai oor die kole aan die kant van jou rooster terwyl vleis braai
Geniet - lekker kos sommer gou-gou!17/5/13
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/gesneuwelde-aartappels.html

No comments:

Post a Comment