Sunday 26 May 2013

GROOTKOEK WENKE

GROOTKOEK WENKE

Maak nie saak wat jy maak..daar is net 1 metode..
*   en jou bakpoeier is laaste bestanddeel voor jy in oond sit..ni min voor dit..
*   so jy maak so..ongeag wat metode sê.
jy skei ALTYD eiers..
klits dan geel, suiker en sout tot dit vreeslik romerig..donsig..en baie lig geel is..as resep botter verlang..kom dit in die stap in..
dan gooi jy al jou droeë bestanddele saam..
NIE BAKPOEIER..KOEKSODA..ENS..
*   en as daar kakao moet inkom..meng met vloeistof..
*   vou nou vloeistof bietjie bietjie by eier mengsel saam droeë bestanddele..ni klits..INVOU..klits witte styf maar ni droog..
*   NOU..vou eierwit in..tot omtrent als gemeng..vou dan bakpoeier in..die geheim is die geklitste eier..en bitter min beweging aan deeg..moet ook nie pan skud om borrels uit te haal soos jou OU juffrou ons geleer het..voor mens jare trug die 'wanabe koek meel' so gekoop het..het tannie wat vir tuisnywerheid gewerk het my die metode gegee..ek lees nie eens meer die koeke se metodes..en girl..al kom da net halwe koppie meel in..DIE KOEK RYS BAK VOL..


Joyce Koen

No comments:

Post a Comment