NOEDEL SLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/ingelegde-noedelslaai.html
Hier is vir julle nog 'n lekker bottel en bere slaai

500g skulp noedels
375ml kookolie
250ml wit asyn
lkg ryp tamaties gekap
½ kg uie grof gekap
500ml suiker
20ml sout
100ml mayonnaise
grof gemaalde swart peper
METODE:
Kook uie, tamaties, asyn suiker en 325ml kookolie saam vir 20 min of tot sag
in 'n groterige kastrol.
Kook noeldels tot net net sag met net genoeg water om dit te bedek met 20ml
sout en res van kookolie.
Dreineer noedels goed gooi terug in groot kastrol. Voeg tamatie en uie
mengsel en mayonnaise en swart peper by en roer deur. Kook goed deur en le in
terwyl dit nog warm is.
Die slaai het 'n baie lang
raklewe.
Heerlik saam met braaivleis of
gebuik soos 'n slaai wanneer nodig.
Christine Willie Mostert*
Liana Barnard Claassen
> Links Pastaslaai en regs die befaamde Aartappelslaai.<
NOEDELSLAAI SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/ingelegde-noedelslaai.html
Helena Kruger Miskien die sousie oor die noedels*
For the vinaigrette:
1/3 cup red wine vinegar
2 teaspoons freshly squeezed lemon juice
1 1/2 teaspoons minced garlic
1 teaspoon sugar
2 teaspoons dried oregano
1/2 cup extra-virgin olive oil
Directions:
Make the pasta salad:
Bring a large pot of salted water to a boil. Add the pasta and cook it until al dente. Strain the pasta and transfer it to a large bowl to cool slightly. While the pasta cools, make the dressing.*
Make the dressing:
In a small bowl, whisk together all of the dressing ingredients, except for the olive oil. While whisking, stream in the olive oil. Season the dressing with salt and pepper, to taste.
NOEDELS IN KOPERPENNIEWORTEL-SLAAISOUS
1 pakkie tamatiesoppoeier
250ml water
200ml wit asyn
125ml kookolie
250ml suiker
10ml Worcestersous
7ml aangemaakte mostert
Sout en peper na smaak
METODE:
Meng die bestandele, verhit tot kookpunt, roer aanhoudend en kook vir 2 min. Braai 1ui gekap en 1 groensoetrissie gekap liggies gooi oor pasta of noedels en gooi jou sous oor bring net vinnig tot amper kookpunt en bottle en laat afkoel en plaas in die yskas!!!
N.S Ek het 1k ertjies in n bak met kookwater geplaas en gedreineer en ook bygevoeg Baie lekker!! "Helena Kruger" 15/12/10 *
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/ingelegde-noedelslaai.html
Pasta Slaai

Nog ' n heerlike slaai
1 en 500g Pasta [Gnocchi]
1k Tamatiesous
1k Suiker
1k Olie
1k Druiwe Asyn
2 van 250ml bottels Knorr Peri-peri Sous
4 Groot uie [fyn gekap]
6 Groen/Rooi Rissies [gekap]
• Kook pasta vinnig in diep water met sout en 1E Olie, dreineer en spoel af
• Smelt bestandele saam oor medium hitte
• Roer Uie en Rissies saam en roer goed deur
• Voeg Pasta by en roer liggies deur
• Laat staan oornag
• Bedien warm of koud
[Hou lank in die yskas
Die knorr sous vervang ek met 2 x Wellingtons Peri Peri 375 ml,brand glad nie baie nie! en die green en red peppers is soet peppers. Dis werklik 'n heerlike resep. jy kan die pasta verminder tot 1 pakkie,dan is dit baie souserig. Ek gooi nog halwe pakkie by om dit meer te maak by my lodge. Dit word so vinnig opgeeet,maar jy kan die resep met net die 500g pakkie maak.* Wilna Dorfling **guest house resep Heather Strumpher Heerlik
Liana Barnard Claassen
> Links Pastaslaai en regs die befaamde Aartappelslaai.<
NOEDELSLAAI SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/ingelegde-noedelslaai.html
Helena Kruger Miskien die sousie oor die noedels*
For the vinaigrette:
1/3 cup red wine vinegar
2 teaspoons freshly squeezed lemon juice
1 1/2 teaspoons minced garlic
1 teaspoon sugar
2 teaspoons dried oregano
1/2 cup extra-virgin olive oil
Directions:
Make the pasta salad:
Bring a large pot of salted water to a boil. Add the pasta and cook it until al dente. Strain the pasta and transfer it to a large bowl to cool slightly. While the pasta cools, make the dressing.*
Make the dressing:
In a small bowl, whisk together all of the dressing ingredients, except for the olive oil. While whisking, stream in the olive oil. Season the dressing with salt and pepper, to taste.
1 pakkie tamatiesoppoeier
250ml water
200ml wit asyn
125ml kookolie
250ml suiker
10ml Worcestersous
7ml aangemaakte mostert
Sout en peper na smaak
METODE:
Meng die bestandele, verhit tot kookpunt, roer aanhoudend en kook vir 2 min. Braai 1ui gekap en 1 groensoetrissie gekap liggies gooi oor pasta of noedels en gooi jou sous oor bring net vinnig tot amper kookpunt en bottle en laat afkoel en plaas in die yskas!!!
N.S Ek het 1k ertjies in n bak met kookwater geplaas en gedreineer en ook bygevoeg Baie lekker!! "Helena Kruger" 15/12/10
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/ingelegde-noedelslaai.html
Pasta Slaai
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/ingelegde-noedelslaai.html
Nog ' n heerlike slaai
1 en 500g Pasta [Gnocchi]
1k Tamatiesous
1k Suiker
1k Olie
1k Druiwe Asyn
2 van 250ml bottels Knorr Peri-peri Sous
4 Groot uie [fyn gekap]
6 Groen/Rooi Rissies [gekap]
• Kook pasta vinnig in diep water met sout en 1E Olie, dreineer en spoel af
• Smelt bestandele saam oor medium hitte
• Roer Uie en Rissies saam en roer goed deur
• Voeg Pasta by en roer liggies deur
• Laat staan oornag
• Bedien warm of koud
[Hou lank in die yskas
Die knorr sous vervang ek met 2 x Wellingtons Peri Peri 375 ml,brand glad nie baie nie! en die green en red peppers is soet peppers. Dis werklik 'n heerlike resep. jy kan die pasta verminder tot 1 pakkie,dan is dit baie souserig. Ek gooi nog halwe pakkie by om dit meer te maak by my lodge. Dit word so vinnig opgeeet,maar jy kan die resep met net die 500g pakkie maak.* Wilna Dorfling **guest house resep Heather Strumpher Heerlik
No comments:
Post a Comment