TUISGEMAAKTE KONDENSMELK VAN VARS MELK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kondensmelk-tuisgemaak.html
Kobus Pieterse het vir ons die maklike KONDENSMELK RESEP gestuur. Tot dusver het ek nog net resepte met poeiermelk gesien, maar die 1 is met gewone melk...
Hier is n lekker soet en maklike kondensmelk resep.
Bestanddele
2 kop melk
1/4 t koeksoda
2 kop suiker
1/2 t sout
Metode:
Los alle bestandele op in die melk. Kook vinnig vir so 1/2 uur tot romerig. Roer aanhoudend maar moenie laat melk oorkook nie. Laat afkoel en bottel dit. Plaas in yskas. Dit kan in enige resep gebruik word. Dit proe soos gekoopte kondensmelk en is lekker soet !!!! Geniet dit. Kreatiewe kosidees

WENKE:
Daleen Miessner
Daleen Miessner
Na 1/2uur kook was myne tameletjie. Het weer aangemaak en net 10 minute gekook toe was dit kondensmelk en baie lekker
Suzelle Steenkamp
Suzelle Steenkamp
Myne ook bruin
Sal korter kook volgende keer. Maar ek moet sê my bulletjies lief dit in hul koffie!
Tanya Bezuidenhout Pretorius het die bostaande resep gemaak en hier volg die bespreking daarna:

TUISGEMAAKTE KONDENSMELK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kondensmelk-tuisgemaak.html
2 kop Melk,

1/4 teel Koeksoda,
2 kop Suiker,
1/2 teel Sout.
Los al die bestandele op in die melk. Ek het myne vir 15 min gekook oor vinnige hitte, roer aanhoudend en moenie laat oorkook nie. Haal dan van plaat af en laat goed afkoel, bottel dit en plaas in yskas. Dit kan in enige resep gebruik word en glo my, dit proe presies soos die winkels se kondensmelk. Geniet kosmaters
Elsie Moller
Elsie Moller
Tanya ek het gister probeer maar iewers het iets verkeerd gegaan Dit het baie skuim bo op gemaak en onder die skuim het dit so stroperig geword maar so snaakse kleur Kon dit die melk gewees het wat so gemaak het Dit het gelyk soos die stroop wat mens oor die appeltert gooi maar dit is nie wit nie Lyk amper of die sous net wil begin karamilseer
Tanya Bezuidenhout Pretorius
Tanya Bezuidenhout Pretorius
Elsie, myne het ook so gemaak toe haal ek dit dadelik van die plaat af en klits baie goed deur, soos dit afkoel het ek dit kort kort deurgeklits en dis hoe ek myne reg gekry het.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kondensmelk-tuisgemaak.html
Annelien Pienaar
Wat gemaak as jou kondensmelk klaar is???
Tuisgemaakte kondensmelk

375ml Volroom melk
190ml Wit suiker
30ml Botter
Metode:
1. Verhit melk en suiker stadig totdat die suiker opgelos is.
2. Kook by matige hitte totdat die vloeistof met die helfte verminder het...vat sosatiestokkie in die begin van die kookproses en sit regop in kastrol met melk en maak merkie. Deel dan in helfte en meet soos die mengsel kook..totdat dit op halfpad kom.
3. Haal mengsel wat halveer het af en klop botter by.
4. Bottel baie warm as jy baie maak en dit kan vir tot 2 jaar op die rak hou...
Hoeveel kry jy?
1 blikkie se volume uit hierdie resep
KONDENSMELK TUISGEMAAK
<Helena Kruger>
TUISGEMAAKTE KONDENSMELK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kondensmelk-tuisgemaak.html
Ek het gister kondensmelk gemaak. Dit het my 5 minute gevat & dit proe net soos kondensmelk! Probeer dit gerus:
1k poeiermelk
1/3k water (85ml)
2/3k suiker (170ml)
3E botter
Sit als in 'n voedselverwerker tot dit lekker saam gemeng is.Joanie Vermaak Schutte.

Commercial sweetened condensed milk is made by evaporating a mixture of whole milk and sugar until a creamy, thick consistency, much like that of honey, is achieved. It is used in pies, candies, frosting, and ice creams to add extra richness. Now you can make sweetened condensed milk at home using nonfat dry milk solids. This recipe yields about the same amount as 1 (14 oz.) can of the commercial type and can be made for a fraction of the cost. Preparation is suprisingly easy. You can make it in an instant in your blender and keep a supply stored in the refrigerator until needed.
1 c. powdered milk
1/3 c. boiling water
2/3 c. granulated sugar
3 tbsp. butter
Mix ingredients in a blender until all the sugar has dissolved and the mixture is smooth.
A few drops of water can be added to the mixture, if necessary, to make it look like sweetened condensed milk. Store in refrigerator.
*Leon Smithttp://.
Justina Vollgraaff

Ingredients
125g butter
2C sugar
1C boiling water
4C skimmed milk powder (or less)
Put the butter and sugar in the blender and then pour in boiling water. Blend it well. Then add the milk powder 1 cup at a time, blending after each cup until all is finished. That’s it! It may look very liquid but will thicken when it cools down. I love it thick. Use less milk powder if you like it runny like the ones you buy, maybe 3 cups of milk powder. Mary.

Helena Kruger
Ek het nou in my Moeder se boek gaan soek en as ek na die resep kyk jy gemaak het uit Voortrekker resepte en na hare is dit amper dieselfde..hier is hare lees dit ook***
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kondensmelk-tuisgemaak.html
1.25 liter melk [ 2pt]
¼ t koeksoda
500g suiker [1 lb]
½ t sout
Los alles in die melk op en kook dit vinnig tot die dikte van kondensmelk
Pas op vir oorkook>>Roer net as dit wil oorkook anders versuiker dit wanner dit koud is
Laat koud word en gooi in flesse
dit hou lank op n koel plek =uit**MY MOEDER* se 1966 Handgeskrewe Kookboek *12/7/12 Helena Chilli Kruger..

Kitchen stweardship
Ingredients:
1 1/2 cups whole milk
1/2 or 2/3 cup unrefined sugar (organic cane sugar, even sucanat depending on your final goal for the condensed milk)
3 Tbs butter
1 tsp vanilla
Method:
Mix sugar and milk together in a heavy-bottomed saucepan. Stirring often, bring to a low simmer over medium-low heat. As soon as steam starts lifting off the milk, lower the heat even further, and when the sugar is entirely dissolved, put the heat as low as it can go. A simmer burner is great for this.
The goal is to reduce the quantity in the pot (which is now about 1 3/4 cups) by approximately half. It takes about 2 hours at very low heat to reduce to one cup of liquid. You could speed it up a bit if you watch carefully and stir often. I preferred the freedom to wander the house doing other tasks, and thus allowed my process to take quite some time
Once reduced to your satisfaction, whisk in the butter and vanilla. The recipe is equivalent to just less than one whole can of brand name sweetened condensed milk. (One can = 14 ounces, which is 2 ounces shy of 2 cups. by weight, oops! The can is equal to 1 1/4 cups liquid. Substitute tables for homemade condensed milk vary from 1 1/4 cups all the way to 2 cups. Use your judgment!)
Depending on what final product your sweetened condensed milk will be used in, you will probably need to allow the mixture to cool considerably before using..

HEALTHY HOMEMADE SWEETENED CONDENSED MILK

MAKE SWEETENED CONDENSED MILK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kondensmelk-tuisgemaak.html
Commercial sweetened condensed milk is made by evaporating a mixture of whole milk and sugar until a creamy, thick consistency, much like that of honey, is achieved. It is used in pies, candies, frosting, and ice creams to add extra richness. Now you can make sweetened condensed milk at home using nonfat dry milk solids. This recipe yields about the same amount as 1 (14 oz.) can of the commercial type and can be made for a fraction of the cost. Preparation is suprisingly easy. You can make it in an instant in your blender and keep a supply stored in the refrigerator until needed.
1 c. powdered milk
1/3 c. boiling water
2/3 c. granulated sugar
3 tbsp. butter
Mix ingredients in a blender until all the sugar has dissolved and the mixture is smooth.
A few drops of water can be added to the mixture, if necessary, to make it look like sweetened condensed milk. Store in refrigerator.
*Leon Smithttp://.
Justina Vollgraaff
How to make Condensed milk:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kondensmelk-tuisgemaak.html
Ingredients
125g butter
2C sugar
1C boiling water
4C skimmed milk powder (or less)
Put the butter and sugar in the blender and then pour in boiling water. Blend it well. Then add the milk powder 1 cup at a time, blending after each cup until all is finished. That’s it! It may look very liquid but will thicken when it cools down. I love it thick. Use less milk powder if you like it runny like the ones you buy, maybe 3 cups of milk powder. Mary.
Adéle Van Zyl Filmalter ek het gelees dat mense wat 'n suiwel alergie het
ook die vlg resep kan gebuik ipv kondensmelk
SUIWELVRY KONDENSMELK
80ml Orley-Whip
160l suiker
15ml mielieblom
200ml cremora (1 op 3 aangemaak)
Knippie sout
2ml xanthan
5ml vanilla essens
Metode
Maak cremora aan en meng die water en Orley-Whip in ‘n mengbak.
Klits mielieblom en suiker, wat vermeng is, by tot ‘n gladde tekstuur
verkry is.
Voeg die mengsel by die cremora en klits goed.
Voeg ander bestanddele by en kook vir 1 minuut, voeg vanilla by en laat
afkoel.
NS: Skep roomlaag af indien gevorm word na opkoking.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kondensmelk-tuisgemaak.html
In your blender
Tanya En Chris Vivier
SWEETENED CONDENSED MILK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kondensmelk-tuisgemaak.html
In your blender
• 1 cup sugar
• 1 cup dry powdered milk
• 1/2 cup water
• 1 Tbsp butter
1. Put sugar & powdered
milk in a blender
2. Put water & butter in
a microwaveable dish & let it come to a boil in your microwave; about 45-60
seconds. Keep an eye on it.
3. Add water/butter mixture
to mixer & blend until combined. Scrape sides if you need to & blend
again until thick. This makes aprox 1 and half cup condensed milk.
By: Kreatiewe Kos Idee's*.
No comments:
Post a Comment