LAMSBLADJIE IN
BAKSAKKIE
Berie Vd Velden
SmithDAGSê almal, ek het vandag my hand gewaag aan 'n lamsbladjie met baba aartappeltjies, uie en bietjie speserye in die baksakkie in die prutpot. Dis nou presies 5ure in en die hele huis ruik heerlik. Sal photie opsit van dit en vertel hoe dit toe gekom het. Geniet julle middag verder, ek gaan nou aangaan met my bykosse.
Dankie Berie dit lyk vreeslik lekker..gaan dit beslis maak**
ReplyDelete