Thursday, 2 May 2013

LEMOEN EN GEMMER PANNEKOEK




LEMOEN EN GEMMER PANNEKOEK

PANNEKOEK
2 eiers
1 ½koppie melk
knypie sout
2 eetlepels Botter (Gesmelt) 1 teelepel Vanilla Essense 1 Koppie Self Raising Flour ½ teelepel bak poeier Klits eiers en melk goed saam. Sif droe bestandele saam. Gooi nou gesmelte botter by en kilits goed saam om alle klonte te breek. Gooi Vanilla by. Gooi nou bietjie olie in warm pan en bak pannekoeke tot goud bruin. Vou pannekoeke in helfte en weer in helfte dat hy soos driehoekie lyk. Stroop. ½ koppie vars lemoen sap (100%) (Vars uitgedruk die beste) 1 koppie suiker 1 teelepel gemaalde gemmer poeier. Smelt suiker in kastrol op die stoof en gooi lemoen sap by met gemmer. Laat dit kook tot dit ietwat taai word. Skep nou lekker vanilla roomys oor die pannekoek en gooi van die lekker stroop sousie oor die pannekoek en roomys. Bron: Pauline vd Westhuizen vir Pasella*Henriette Wessels

No comments:

Post a Comment