http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/modderpoeding.html
250g Botter.
15ml Whisky of brandewyn.
180ml suiker.
250g gekapte donker sjokolade.
375ml warm water.
375ml bruismeel.
60ml Kakao.
2 ekstra groot eiers.
5ml vanilla geursel.
Metode:
Smelt botter, whisky, suiker en sjokolade oor lae hitte. Voeg water by. Sif
bruismeel en kakao saam en klits dit stadig by sjokolademengsel in.Voeg eiers
en vanilla by en klits tot gemeng. Bak vir 40-45 minute by 180. Ek los soms die
water uit en dan het jy heeeerlike brownies. Ek meng sommer n blikkie aarbeie
met bietjie suiker en so n eetl maizina en verhit tot verdik. Skep bo op
poeding en met effens geklopte room.-----Huisgenoot 2001.
Liana Barnard Claassen
No comments:
Post a Comment