Friday 24 May 2013

NAGEREG SOUSE




APRICOT-GINGER SAUCE:

 Melt 100ml smooth apricot jam over very low heat.
 Add 15ml water
30ml chopped ginger preserve,
10ml lemon juice
30ml ginger syrup.
 Simmer 5mins.
 Serve hot with any baked pudding or with crepes*
. Moira Botha Dyer

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/nagereg-souse.html


FRUIT & BRANDY SAUCE:
 Add 250ml black tea to 250g mixed dried fruit.
 Simmer for 10mins.
 Add 125ml brandy & set aside for at least 24hrs before using
. Serve with crepes or vanilla ice-cream.*
Moira Botha Dyer 

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/nagereg-souse.html

RYK SJOKOLADE SOUS
Bestanddele
2 Eetl botter
125ml suiker
250ml vars room
200g donker sjokolade
5ml vanilla geursel
15 ml sjerrie of likeur (optioneel )
Metode
Smelt die botter,suiker en room saam oor lae hitte.
Sodra mengsel gesmelt is laat dit stadig prut vir 5min ( roer gedurig )
Haal van die plaat af en breek sjokolade in en meng goed deur tot glad
Roer vanilla geursel en sherrie in.
Geniet saam met roomys, pannekoek, vrugte
Die sous kan tot 1 week in die yskas gebere word. Sous stol sodra dit afkoel
Maak sous net weer warm en bedien*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
Geplaas deur: Carin Kotze 
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/nagereg-souse.html 

BUTTERSCOTCH ROOMYS SOUS
Sit in N kastrol op die stoof 

twee dele bruinsuiker tot
een deel room. 
Bv: 2 koppies bruinsuiker en 1 koppie room. 

Bring baie stadig tot kookpunt en roer aanhoudend tot al die suiker opgelos het. Gooi n klein bietjie botter by. Net so n teelepel. Roer tot gesmelt en prut tot effens dik. Laat afkoel en gooi in bottels en bewaar in yskas.gebruik oor roomys of in milkshakes of waarvoor jy ook al lus is.
Bron:Hettie Bezuidenhout van Watertand resepte
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/nagereg-souse.html  


Dawie Fourie
KARAMEL ICE CAP VIR ROOMYS 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/nagereg-souse.html  
Gebruik n koppie caramel chips en so een of twee eetlepels olie. . Smelt die saam in die mikrogolf en roer goed deur, skep jou sous onmiddelik op jou roomys en dit sal soos icecap verhard.

Jy kan ook jou olie vervang met klapper olie vir n gesonder weergawe. .

So ook as jy nie caramel chips aan die hande kry nie gebruik sommer gewone donker, bruin of wit sjokolade op die selfde manier.

No comments:

Post a Comment