ROOMKAAS
SOUS
Henriette
Wessels
Hier is ook 'n ander lekkerte :
250 ml roomkaas
100 g witsjokolade
80 ml melk
Plaas roomkaas, sjokolade en melk in middelslag-pot
Roer oor lae hitte tot gladde mengsel
Sit warm pannekoeke voor met sous*28/5/13*Foto net*
No comments:
Post a Comment