Monday 10 June 2013

FONDUE VOORGEREG


VOORGEREG
vul met leke blok van enige kaas keuse van: bloukaas, cheddar, brie, mozerella, haloumi, maki saki,
leke knoffel en afhangende van jou kaas se 'sout' kan jy aromat oorgooi. Vou mushroom toe in gewone klaargekoopte blaardeeg en druk goed vas(mushroom se stamkant) gee elkeen sy eie rou bestanddele en hy kan dit self in die olie braai tot goubruin  Dit lyk soos n vetkoekie en is ongeloooooflik lekker....jy kan dit ook self braai en vir elkeeen voorsit op n kruieblaar met halwe rooi tamatietjie en komkommerskyfie...pret om self te maak en gaar te maak en pas so goed in vir fondue
Hannelie Vd Merwe Myburgh

No comments:

Post a Comment