Wednesday 26 June 2013

KOEJAWEL NAGEREG



KOEJAWEL NAGEREG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/koejawel-nagereg.html

*eie verwerking*
1Blikkie koejawels [of perskes]
1 Blikkie Kondensmelk
80ml Suurlemoensap
Wit Sjokolade
Skep vrugte sonder sous onder in jou poedingvorm
Klits kondensmelk en suurlemoensap vir +-5min tot lekker styf en dik
Skep bo-op jou vrugte
Plaas in jou yskas vir ten minste 1h om te set
Versier met gerasperde Wit sjokolade bo-op of rosies styfgeklopte room.22/5/12 Helena Chilli Kruger**
Lekker Resepte vir die Jongergeslag*







Hier het ek net lemoenkoek sywe onder in die tertbak gepak en toe die resep gemaak*Baie Baie lekker
Helena Kruger**

 

No comments:

Post a Comment