KUBAANSE BROOD
Deur Aletta Lintvelt
1 koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
½ teelepel sout
1 eetlepel suiker
1 eier, geklits
½ koppie mieliepitte (opsioneel)
½ koppie water
kookolie vir braai
Meng eers al die droë bestanddele saam en meng dit dan goed met die klam bestanddele.
Verhit olie in ’n pan totdat dit vuurwarm is en skep dan eetlepels vol deeg daarin.
Gebruik ’n houtlepel om die deeg uit te sprei en plat te druk sodat elke skeppie ’n plat broodjie vorm. Braai die broodjies aan al twee kante tot goudbruin en dreineer dit dan op kombuispapier.*3/6/13

No comments:
Post a Comment