Sunday, 2 June 2013

PLAASVERVANGERS


PLAASVERVANGER VIR EIER IN ‘N RESEP 

Vervang elke eier met 2 eetl maizena gemeng met 2 eetl water
In klein koekies – vervang 1 eier en 5ml bakpoeier met 15ml koeksoda
1Eier – 1 Eetlp Asyn


PLAASVERVANGER VIR KARRINGMELK

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/plaasvervangers.html

Adele Van Zyl Filmalter
1 kp karringmelk = 1 kp vars melk +1 Etl suurlemoensap of asyn
of vervang met vlg
1 kp karringmelk = 2/3 kp gewone jogurt + 1/3 kp vars melk
Laat 5 minute staan voor gebruik.

Roline De Beer 
Ek het die melk en suurlemoensap gebruik. Ons koop net Long Life melk en het dit al vroer probeer en het nie gewerk nie. Het die keer kamer temperatuur melk en 25ml suurlemoensap per 250ml melk gebruik. Het dit so 15 minute laat staan. En dit het baie mooi geskif en proe heerlik!



1 groot piesang , 
1 eierwit, 
1 eetlepel suiker
Druk piesang fyn. Klits die eierwit styf en voeg die suiker geleidelik by. Klop die fyn piesang by enigebruik i.p.v. room.

PLAASVERVANGER vir 250g vars room
vervang met 185ml melk + 65ml botter. OF
500g RAMA margerien
500g versiersuiker
2t vanilla essence (of 1t vanilla + 1 t karamel essence)
(indien verkies kan jy 1/2teelepel geel voedsel kleursel gebruik).
Klits Rama met ekstra sterk klitser tot wit van kleur.
Roer versiersuiker in en dan die geursel.
Klits goed, laat staan en maak dan die pap aan.

Pap
2Eetl hoogvol maizena
2 groot koppies melk
knippie sout Meng en kook tot gaar (roer aanhoudend)
Roer nou tot yskoud(doen dit oor 'n bak yswater) Meng dadelik as koud met versiersuikermengsel.
Hou koud in yskas tot nodig. (Dit vries ook goed)

4 x 250ml koekmeel
30ml kremetart
15ml koeksoda
Sif alles 4 keer saam en gebruik in plek van bruismeel.

Baking Powder as a Substitute
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/plaasvervangers.html
When baking and cream of tartar is used in tandem with baking soda, the obvious substitute is baking powder. Baking powder is made up primarily of baking soda and cream of tartar.
Every 1 tsp of baking powder is the equivalent of 1/4 tsp of baking soda and â tsp of cream of tartar.
.




ALTON BROWN
MAAK JOU EIE BRUINSUIKER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/plaasvervangers.html
en hou dit in n verseelde bak en dit kan tot 3-4 weke hou
1lb Wit Suiker +3 oz Molasse= Bruinsuiker!!!!!
Meng goed in Voedselverwerker!!!
So ek het uitgewerk!!
2.2kg Wit suiker op so 62.50ml Molasse= Bruinsuiker!!!
Hy sê ook dat 1k Molasse = 12oz!!! Molasse is swaar gewig Het julle dit geweet????Helena ♥


PLAASVERVANGER VIR BAKPOEIER:
As jy sjokolade vir 'n resep nodig het, maar nie het nie kan jy 28 g sjokolade vervang met 37 ml kakoa en 10 ml botter.


PLAASVERVANGING VIR HOT CHOCOLATE DRANKIE
100g cremora,
100g strooi suiker,
62.5 g kakao (daar is blikkies wat presies hierdie grootte is),
30g vla poeier,
15 ml kitskoffiepoeier,
5 ml kaneel.
Meng alles saam en sif 'n hele paar keer tot lekker deurgemeng (ek het so 7 keer gesif)... en berê in 'n lugdigte houer. Gooi 3 teelepels in 'n beker, maak met bietjie kook water aan en top op met kookwater of kookmelk. Nie heeltemal soos die wat jy koop nie maar ook baie lekker.

1 Bottel Cross & Blackwell mayonaise
½  eetlepel mosterd poeier gemeng met 3/4 kop asyn
1 blik kondensmelk
1 blik ideal melk.
Meng als baie goed en bottel, dit hou baie baie lank in die yskas en smaak heerlik.
Lizelle Lehman De Jager

Maré Nieuwoudt

HEAVY CREAM 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/plaasvervangers.html
Need heavy cream for a recipe? Use this cheap and easy stand-in, and you won't have to buy any:
Ingredients

•3/4 cup milk
•1/3 cup butter
Preparation
1. Melt the butter.
2. Pour it into the milk, and stir.
3. Use in place of one cup of heavy cream.
Note: This substitute will not whip.
Tip:
If you use low-fat milk, add a tablespoon of flour to the mixture to thicken.
This is definitely a money saver with today's prices. As for the curdling... You NEVER just dump the hot and cold items together. You have to pour the butter in slowly while whisking or temper the butter and milk together a little at a time.

picklee.com
How it works: Replacing heavy creams with evaporated milks is another great way to cut out fat and calories. Use a one for one substitution on most baked ...



PLAASVERVANGERS: 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/plaasvervangers.html
230g botter - 220ml kookolie
15ml mielieblom - 30ml koekmeel
250ml bruismeel - 250ml koekmeel+ 5ml bakpoeier.
20ml bakpoeier - 10ml kremetrat + 5ml koeksoda.
5ml kremetart - 15ml suurlemoensap of asyn of 3ml wynsteensuur.
10g kitsgis - 25g blokkie vars gis
250ml suiker - 200ml gouestroop of heuning.
250ml suurmelk\room - 250ml melk + 20ml suurlemoensap of 15ml asyn.
250ml jogurt - 250ml karringmelk 250ml vars room - 185ml melk + 65ml botter.
1 heel eier - 30ml water + 3ml bakpoeier. (In koeke of koekies) –
of 1 eierwit + 10ml kookolie.
5ml suurlemoensap - 3ml asyn
30g onversoete sjokolade - 50-60ml kakao + 10ml botter.
Geplaas deur: Geraldene du Plessis

No comments:

Post a Comment