Tuesday 9 July 2013

CHOCOLATE OREO MUFFINS


 CHOC OREO MUFFINS
 My eie home made >Dis n wenner, baie lekker.
 Danél Myburgh
 Bestanddele
24 sjokolade Oreo dubbel koekies
1 Blikkie Cream Caramel

1 Pakkie Chocolate Cupcake Mix of maak jou eie beslag aan (sien onder)



Instruksies
1. Voorverhit die oond tot 180 C
2. Voer 'n kolwyntjie pan uit met kolwyntjie koppies. Spuit spray en cook om te verhoed dat dit vasklou
3. Smeer ongeveer 1 teelepel caramel op die koekie - sit weer ‘n koekie op. Smeer weer caramel bo-op,
dws eindig af met caramel. (Moenie te min opsmeer nie !!!)
4. Sit ‘n teelepel cupcake mix onder in die kolwyntjie koppie.
5. Plaas die koekiesstapels binne in die kolwyntjie koppie.
5. Plaas die stapels mooi in die middel sodat genoeg kolwyntjiemengsel om die koekie en bo-oor kan loop.
6. Maak die cupcake mix aan.
7. Gooi ongeveer 2 eetlepels cupcake mix oor die top van elke koekie stapel. Sorg dat elke stapel van
koekies heeltemal bedek met mengsel..
8. Bak vir 15 minute of totdat dit gaar is.
9. Laat vir 5 minute in die pan afkoel en verwyder. Plaas op 'n draadrak om heeltemal af te koel.


AS JY NIE DIE CUPCAKE MENGSEL WIL KOOP NIE - MAAK JOU EIE : Ek dink jy behoort bogenoemde resep te halveer vir hierdie die kolwyntjie resep soos bo.
1 kop botter 2 kop suiker
1 kop kakao 4 eiers
1t vanilje 1k meel
1 en half kop bruismeel
Smelt die botter in n pot,
Gooi suiker en cacao by,
Klits eiers en voeg by, meng goed
Voeg meel en vanilje by en meng alles goed saam*9/7/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*




G/boontjiebotter & Oreo gevulde Brownies
 1pak(24)dubbel Oreos
1kop grondboontjiebotter
1boks Brownie koekmengsel
Verhit oond 180g.
 Sit papierhouers in elke kolwynopening(12)
spuit met Spray 'n Cook.
Smeer 1eetlepel gbbotter op koekies,sit nog 'n koekie bo-op,smeer weer.
Plaas stapels in middel van papierkoppies
Meng Brownie beslag vlgs instr
Gooi 2elpls beslag oor top & kante.
Bak 20min haal uit.sit op dr.rak
Bron: (via Picky Palate):
Moira Botha Dyer*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*




Chantelle Venter
<Foto>

No comments:

Post a Comment