Wednesday 31 July 2013

KERRIE BLOMKOOL INGEMAAK





KERRIE BLOMKOOL

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/kerrie-blomkool-ingemaak.html
Hier het ek die Kerrieboontjies se Inmaak Sous gebruik met die Blomkool

Blomkool net so 3min in kookwater laat le
3k Asyn

3 k Suiker

2 t Kerrie

1t Borrie

Knippie sout

sous gekook en blomkool bygevoeg
Laat goed opkook [nie lank nie]
2e Maziena geneem en dit dikker gemaak
Blomkool in flesse gepak en sous oorgegooi ..
Baie Lekker * Helena Kruger *29/7/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag

No comments:

Post a Comment