VARS BEETSLAAI MET FETA EN BALSAMIESE ASYN
Vars beet, oondgebak op 'n laag sout tot sag en gaar
Laat effens afkoel maar nie yskoud
Skil en sny die beet soos verkies
Plaas 'n laag roket of baba spinasie blare onder in bak
Skep die beet bo-op en meng liggies
Gooi die sous oor (sien resep onder)
Rangskik Feta en neute bo-op en bedien dadelik.
Slaaisous:
125 ml Balsamiese Asyn
5 ml Suiker
125 ml Olyfolie
Roer oor medium hitte totdat die suiker opgelos is.
Bring tot kookpunt en kook totdat dit effens gekondenseer is.
Laat afkoel en roer olyfolie by.
Bron: eetkoshuiskos.blogspot
Geplaas deur: Dalene Brits
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/vars-beet-met-feta-en-balsamiese-asyn.html
Vars Heel Beet is op 'n laag growwe sout gepak en vir 40 min in die stoomoond gebak teen 160 grade totdat dit sag was.

No comments:
Post a Comment