Monday 5 August 2013

FRITTATAS IN MUFFIN PANNE




FRITATTA'S IN MUFFIN-PANNETJIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/frittatas-in-muffin-panne.html
Eie Resep*
Helena Kruger
Spuit jou pannetjies goed met S/Cook
Pak gaar Macaroni onder in
Dan bietjie gaar Spinasie
Bietjie Ham
Stukkies Salami
1t gebraaide ui[fyngekap]
Feta Kaas
Dan Chedderkaas, Parmesaan-kaas en ek het sommer bietjie broodkrummels gemeng met my chedderkaas voor ek dit opgesit het
Klits so 6-8 eiers met enige kruie, sout en peper in wat jy het en gooi elke holte goed vol met die eiermengsel to bo
Bak by 180*C vir so 30min. tot mooi bruin
N.S=Julle kan enige iets in die lagies pak..tot bo 24/5/12*Helena Kruger
.

No comments:

Post a Comment